National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Etsebeth en sy gesin is super gasvry - Ja ETS met die onderlyf ook
Ons het lekker daar gebraai en BAAAAAIA brannewyne en Rumme gekonsumeer!
Ons is deur Putsonderwater na Pofadder en het Marius (Ploegskaar) besluit om ons 'n put te druk en verby gejaag Cocky het die ou eers na sowat 40km gevang gekry _- f@cking F@cker! Ons het cheeseburgers by Pofadder geniet en is met die grondpad na Vioolsdrif
Ek het op oppad vir Carrots wat nie wou saamry nie 'n special fodie geneem!
 

Attachments

  • Putsonderwater op pad na Vioolsdrif.JPG
    Putsonderwater op pad na Vioolsdrif.JPG
    73.5 KB
  • 3 cammomanne op pad na Pofadder.JPG
    3 cammomanne op pad na Pofadder.JPG
    59.1 KB
  • Lunch by pofadder Hotel.JPG
    Lunch by pofadder Hotel.JPG
    64 KB
  • Grondpad na Vioolsdrif vanaf Pofadder.jpg
    Grondpad na Vioolsdrif vanaf Pofadder.jpg
    255.9 KB
  • Kuier by ETS.JPG
    Kuier by ETS.JPG
    69.9 KB
Op die Kampeer site
 

Attachments

  • Yours Truly saam met my naamgenoot oppie rivier.JPG
    Yours Truly saam met my naamgenoot oppie rivier.JPG
    57.3 KB
  • Saam met my maat Ossie - bliksem!.JPG
    Saam met my maat Ossie - bliksem!.JPG
    69.4 KB
  • Kaap skaapkoppe en die hoof skaapkop met die bril.JPG
    Kaap skaapkoppe en die hoof skaapkop met die bril.JPG
    63.5 KB
  • Kom ons drink.JPG
    Kom ons drink.JPG
    35.6 KB
  • Dodo, Tau en Bermie.JPG
    Dodo, Tau en Bermie.JPG
    53.6 KB
Toes ons af met die weskus Hondeklipbaai toe!
 

Attachments

  • Dodo en Ploegskaar op die klip by honneklip.JPG
    Dodo en Ploegskaar op die klip by honneklip.JPG
    71.3 KB
  • spieelbeeld van Yours Truly.JPG
    spieelbeeld van Yours Truly.JPG
    53 KB
  • Rebellehonne  op Hondeklipbaai.JPG
    Rebellehonne op Hondeklipbaai.JPG
    55.1 KB
  • Dodo doen die petroldans op Goingaas.JPG
    Dodo doen die petroldans op Goingaas.JPG
    61.7 KB
  • Swifty, Dodo en Ploegskaar op die weskus.JPG
    Swifty, Dodo en Ploegskaar op die weskus.JPG
    63.5 KB
.....................en nog!
 

Attachments

  • Ploegie op die klip by die wrak.JPG
    Ploegie op die klip by die wrak.JPG
    61.1 KB
  • Oop Ketel in die son.JPG
    Oop Ketel in die son.JPG
    87.7 KB
  • Dodo.JPG
    Dodo.JPG
    66.6 KB
  • SE's by die SEa.JPG
    SE's by die SEa.JPG
    28 KB
  • die normale foto op die strand.JPG
    die normale foto op die strand.JPG
    59.6 KB
.....................................en nog!
Die laaste foto is geneem spesiaal vir Carrots omdat hy te veel van 'n GIRL was om saam met ons weskus toe te ry!
Die barman se seuntjie wys hom toe wat hy mis
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Skulpieskraal - Honde Klipbaai.JPG
    Skulpieskraal - Honde Klipbaai.JPG
    58 KB
  • Klein William was onsteld omdat Carrots nie saamgery het nie! .JPG
    Klein William was onsteld omdat Carrots nie saamgery het nie! .JPG
    48.3 KB
  • Ablusies.JPG
    Ablusies.JPG
    34.7 KB
  • Akkomodasie by Skulpieskraal.JPG
    Akkomodasie by Skulpieskraal.JPG
    72 KB
  • Op soek na verblyf.JPG
    Op soek na verblyf.JPG
    72.4 KB
:imaposer: :imaposer: :imaposer:

:middlefinger:

Hang julle lekker met die bergies uit.....het julle hulle daai maniere geleer.....of het hulle dit klaar gehad?  :imaposer:
 
Die volgende dag het ons in digte mis vertrek Garies toe nadat Dodo sy swartbessie verdrink het en f.....niks kon sien deur sy goggles in die mis nie!
Ons is deur Buffelsfontein na Kliprand en het mooi gedovetail met die hekke op pad! die voorste ou maak oop en wag vir die anner manne om deur te sleep en so ruil ons plekke
Wat 'n mooi plek?
seker een van die beste rides in my lewe
Loeriesfontein vir 'n moerse burger en oor Brandvlei en van Wyksvlei Prieska toe
Dit het later gevoel asof 'n troppie olifante my ge gangrape het op daai SE se saaltjie!

Fluit Fluit......................

Tot volgende jaar brakke!
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • 1000 plaashekke pad tussen Garries en Kliprand.jpg
    1000 plaashekke pad tussen Garries en Kliprand.jpg
    74.1 KB
  • Mooi wereld.jpg
    Mooi wereld.jpg
    77.4 KB
  • Dodo op spoed.jpg
    Dodo op spoed.jpg
    66.8 KB
  • Ptrol op Kliprand.jpg
    Ptrol op Kliprand.jpg
    64 KB
  • 'n Bier op Brandvlei by die Windpomp.jpg
    'n Bier op Brandvlei by die Windpomp.jpg
    67.3 KB
Our skaapkoppe warming up in the pot


Rebel Dogs holding council, with the patriarch sitting quietly in the back ground, and Stoetie doing most of the explaining(most of the day). The rest of us observing the antics.



Mr Cool.


Skaapkop. Stoetie again explaining how it works. My first Skaapkop eet and I enjoyed it.


Check his face when his brother from another mother walks in


And this is why


The happy reunion


It was a good day chilling out at the site after two days long riding and some more lying ahead. Thanks for the good company and nice meeting all the new dogs.

To Carrots for getting me to the bash in the first place...  :thefinger:... Thanks for putting the idea in my head. :biggrin:
 
Soundboi said:
Lyk my ma pretty KAK sooo bly ek het nie gegaan nie  :BangHead:

Ja-nee. Ons moes onsself maar force. Die feit dat ek my jaar se kwota bier in een dag opgedrink het vertel sy eie storie.  :mwink:
 
[quote
To Carrots for getting me to the bash in the first place...  :thefinger:... Thanks for putting the idea in my head. :biggrin:
[/quote]

:thumleft: :thumleft: :thumleft:

Nou is jy darem sand se baas!
 
Carrots said:
[quote
To Carrots for getting me to the bash in the first place...  :thefinger:... Thanks for putting the idea in my head. :biggrin:

:thumleft: :thumleft: :thumleft:

Nou is jy darem sand se baas!
[/quote]

Ja-nee, Ek raak toe lekker "Cocky" en laat my nie twee keer byt nie. So ry jy 'n GSA in sand... een hand, terwyl jy 'n foto neem om te wys dis nie net praat nie.


 
So waar's die sand foto?  :peepwall:
 
Heimer said:
So waar's die sand foto?  :peepwall:

Nee man, daar is sand op die pad.  :eek7:  Niemand het gese hoeveel daar moet wees nie.  :eek:  Die dik sand het later gekom toe is ek te kakbang om selfs my oe te knip.  :imaposer:
 
Top