National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
When you find him/her............... be sure to leave one of these.......
 
Attachments

  • 10951-Orange-Man-Jumping-For-Joy-Wh.jpg
    10951-Orange-Man-Jumping-For-Joy-Wh.jpg
    18.6 KB
JourneyMan said:
Help 'n bietjie.

Wie's die dame wat die Uvex gewen het?

Ek dink hulle het naby Boer gekamp - vra hom  :thumleft:
 
Ball and Chain said:
Who's the arsehole that removed my avatar stickers from my bike? :patch:

Het Brad hulle nie as nipplecaps gebruik in Clanwilliam se bar nie  ??? :biggrin: anners loop da n draadkar met mooi hubcaps rond oppie weskus /  in die rigtersveld iewers  8)  :peepwall:  :biggrin:
 
Het iemand dalk n foto van Maudie se Ma agterop Weskus se bike?
Wil dit graag vir missesL wys.
 
chrisL said:
Het iemand dalk n foto van Maudie se Ma agterop Weskus se bike?
Wil dit graag vir missesL wys.
Dis op bladsy 7 of 8 Chris
 
chrisL said:
Het iemand dalk n foto van Maudie se Ma agterop Weskus se bike?
Wil dit graag vir missesL wys.

Hier is hy...  :thumleft:
 
Attachments

  • 15102011452 (Medium).jpg
    15102011452 (Medium).jpg
    62.6 KB
Nimmo said:
chrisL said:
Het iemand dalk n foto van Maudie se Ma agterop Weskus se bike?
Wil dit graag vir missesL wys.

Hier is hy...  :thumleft:
daar was nog n foto..waar mens die gesigte sien..dit was so oulik...as mens maar so vol gutspah kan oud word....
 
laurika said:

Laurika, jy is altyd so vriendelik, kyk hoe mooi glimlag jy op jou Avatar. Dit is darem nie dieselfde gesig wat ek gesien het toe jy by staan plek 5 uitkom nie :)
 
laurika said:
Nimmo said:
chrisL said:
Het iemand dalk n foto van Maudie se Ma agterop Weskus se bike?
Wil dit graag vir missesL wys.

Hier is hy...  :thumleft:
daar was nog n foto..waar mens die gesigte sien..dit was so oulik...as mens maar so vol gutspah kan oud word....
Die beste was sy het vir Maudie gevra om iemand te soek om haar met n fiets huistoe te vat!!
Toe kom vra Maudie my wie sal dit doen.
Toe Weskus met haar by die huis kom toe sê die tannie dis jammer die pad net niks draai opgehad!!!!!!!
Moet sê my Ma het op 71 nog dagtrippe saam met my gedoen. Nogal n gesukkel om haar op te kry.
Sy was 4 voet en n bietjie!!! Het n foudie hier iewers.
 
Sweet man!!
Net daarna het sy vir almal gewaai toe hulle wegtrek.
Man dit moet lekker wees om so gutsy te wees as jy oud is.
 
Are KTMs so slow that even grannies can catch them. >:D  :imaposer:
Made the old ducks day that. :thumleft:
 
Top