National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Frannarossi said:
Nice fotos :thumleft: .Sal later myne bysit.Moet sê my vrou was nie so impressed met Kriek wat vir my van haar hare geleen het nie en die cherrie opi koek was die feit dat ek dit nie eers kan onthou nie :peepwall:

Oops sorry, eks in die moeilikheid.  Vra jou vrou nederig om verskoning asb.  Dit het maar net gelyk of die koppie koud kry :ricky:
 
And darker.
bashNAM107.jpg

bashNAM108.jpg

bashNAM109.jpg

bashNAM111.jpg

bashNAM112.jpg

bashNAM113.jpg

bashNAM114.jpg

My new brother.
bashNAM116.jpg

bashNAM117.jpg
 
Here is some of the entertainment we had on friday night...note how close the flames pass the face.

https://www.youtube.com/watch?v=-gZLtIV1yLA

Burnout video too follow  :ricky:
 
:laughing4: :laughing4: :laughing4: hilarious - trying to put that flame out
 
Kriek1 said:
Frannarossi said:
Nice fotos :thumleft: .Sal later myne bysit.Moet sê my vrou was nie so impressed met Kriek wat vir my van haar hare geleen het nie en die cherrie opi koek was die feit dat ek dit nie eers kan onthou nie :peepwall:

Oops sorry, eks in die moeilikheid.  Vra jou vrou nederig om verskoning asb.  Dit het maar net gelyk of die koppie koud kry :ricky:
No problemo :thumleft: .Ekt verduidelik dat ek my beanie verloor het en amper verkluim het van die koue en jy met van 'n vreeslike nare dood gered het.Ek het soveel alkohol as moontlik probeer inneem om my warmer te maak maar dit wou ook nie werk nie....
 
Hi Everybody!

Left my silver with black face SEIKO wristwatch in the bathroom closest to the bar Saturday evening. (stupid!) :mad: ???

Anybody found it?

Please give me a shout if you did! :biggrin:
 
Hiers 'n paar van my fotos.
Ons is weg uit Stilbaai Donderdag oggend deur Moordenaars karoo tot in Sutherland.Daar petrol gegooi toe tot in Calvinia vir die aand.
Keel natgemaak by Middelpos.
Photo1062.jpg

Hierdie foto is nie ver van Calvinia by een of ander preekstoel as ek reg onthou.ChrisL het nog die naam gesê.
Photo1066.jpg


Die volgende oggend is ons met dik babbelasse verder na Loeriesfontein vir ontbyt waar ons nog 'n paar honne met seer koppe raakgeloop het.
Van daar het ons ge zig zag tussen die koppe en agterpaaie deur tot by die bash.
Photo1075.jpg

'n koue enetjie by Leliefontein gedrink (oorkant die pad want jy mag nie aan die kantien se kant of op die kantien se gronde ietsie neem nie)
Photo1079.jpg

Net voor die bash site terwyl ek vir my pelle wag
Photo1082.jpg

Fertie Biet wat my cigar papnat gelek het!
Photo1086.jpg

Ontbyt die volgende oggend voor die groot babbelas ingeskop het
Photo1090.jpg


Sondag oggend het ons vir Weskus in Springbok gekry vir 'n trippie af Weskus langs.
Brand se baai
Photo1111.jpg

Photo1113.jpg

Ons het gery tot by Gert du Toit se baai waar ons vir oulaas afgesaal en so veel as moontlik probber drink het vir oulaas!!!!
Photo1116.jpg

Ons braaihout vir die aand
Photo1117.jpg

Weskus kom treat ons toe met kreef en potbrood!!!
Photo1120.jpg

En champagne saam met die steak! :drif:
Photo1124.jpg

En toe die son sak raak ons dors
Photo1125.jpg

En ChrisL en Louwtjie raak lus vir my cigars
Photo1127.jpg

Die bakker en skinker en sy girl
Photo1130.jpg


Dankie ChrisL,Mapsource,Louwtjie,Fendie,Bermie en Nimmo vir 'n moerse nice trip.(En Elrika en Lorrie vir daai halwe bottel Olof Berg waarvoor jy jou pannier vir ons oopgebreek het half 1 Maandag oggend!)Ek ry enige dag weer saam met julle!

 
Kerrie said:
Hi Everybody!

Left my silver with black face SEIKO wristwatch in the bathroom closest to the bar Saturday evening. (stupid!) :mad: ???

Anybody found it?

Please give me a shout if you did! :biggrin:

Kerrie - perhaps also contact Maudie from the Camp and ask her if anybody found it...
 
After it got much darker:
bashNAM118.jpg

bashNAM121.jpg

bashNAM122.jpg

The SE riding God that Rickus was trying to get hold of. :peepwall: :biggrin:
bashNAM123.jpg

bashNAM124.jpg

bashNAM125.jpg

bashNAM126.jpg

bashNAM127.jpg

bashNAM128.jpg
 
Chris gaan nou seker se soos Bill Clinton wat op universiteit dagga gerook het: "I did not inhale"

Photo1127.jpg


https://www.youtube.com/watch?v=Bktd_Pi4YJw
 
I was to babelas to ride out on Sunday so these were taken from the bakkie.
bashNAM158.jpg

bashNAM159.jpg

bashNAM160.jpg

bashNAM161.jpg

bashNAM162.jpg

bashNAM163.jpg

bashNAM164.jpg
 
Kerrie said:
Left my silver with black face SEIKO wristwatch in the bathroom closest to the bar Saturday evening. (stupid!) :mad: ???
Anybody found it?
Please give me a shout if you did! :biggrin:

Kerrie... Have sent you a PM  ;D  ;D  ;D
 
Hier is klein Fertie Biet se burnout ook

https://www.youtube.com/watch?v=RtRj76ev8wg
 
punisher said:
OI Rynet ..... why u wearing a Kak Tjop Machine  jacket !!!!!!!!!!!!!!!!!!!   

I have been out of circulation for a while I was just wondering if she had changed brands.... ;)
 
Top