jaco gs
Race Dog
HALLO OUENS, JAMMER DAT EK MYSELF NIE AMPTELIK VOORGESTEL HET NIE. EK WAS TE BESIG OM MY FIETS TE ADVERTEER DAT EK NIE EERS OPGELET HET NA DIE REGTE MANIERE VIR DIE SITE NIE. SORRY MAAR HIER IS EK NOU.
My naam is Jaco en het myself onlangs hier in die weskaap kom vestig, voorheen van die transvaal. Ek het n 1150 gs wat ek baie geniet maar ongelukkig moet verkoop soos julle seker gesien het.
Die paaie en offroad roetes hier is fantasties, duidelik die plek om te wees as jy n fiets het.
ENJOY YOURE RIDE !!
CHEERS JACO GS