KTMvan
Pack Dog
Nuut op Wild Dog, nie so nuut in jare nie Laaste 8 jaar 'n KLR650 besit en redelik gebruik in die Weskus/Tankwa/Suidelike deel van Namibie. Vroeer vanjaar 'n 640 Adventure gekoop en 'n trip tot by die Kunene rivier gedoen. Hoop om die Canola Run te kan doen!