Night Ride - 2nite!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Gaan uit Pierre van Ryneveld ry ... seker so 100- 150km loop... langs die treinspoor en deur die mielie lande...

Departure so 18h15-18h30 by die Total garage on the corner of Pierre van Ryneveld & Mustang. Na gisteraand se reen kan dinge tegnies raak... maar dis hoekom en GSLaaitie gaan. . .

Wie gaan saam?

As jy wil saam gaan... sms my zero 8 three, 6 four 5, double 7, 2 five

:peepwall:
 
Top