- Joined
- Jan 18, 2011
- Messages
- 15,251
- Reaction score
- 3,283
- Location
- Overberg
- Bike
- Triumph (all models)
Bikerboer1973 said:Dwerg said:Bikerboer1973 said:[member=9149]Dwerg[/member] Ek sal graag wil weet wat het fout gegaan met jou 450.
Moet hom nog gaan op tel van Specialised adventures maar ek sal op my ander thread post sodra ek weet
Laat weet as jy post, watter fred is dit?
Nog iets, dink jy 'n NC700 sal die trip kan maak, hy is bietjie laag? My vrou ry een sal graag saam wil gaan op so iets maar sy is 'n kort gat en kan dus nie iets hoër ry nie.
Die grond paaie sal nie ‘n probleem wees nie maar nie jeep track dele en sand wat ons gedoen het nie nee verseker nie. Tensy natuurlik jou plan is om te skei na die trip [emoji48]