- Joined
- Dec 7, 2014
- Messages
- 7,097
- Reaction score
- 3,073
- Location
- Loxton - Northern Cape
- Bike
- Yamaha T7
Noneking said:Hardy de Kock said:Fransw said:Dwerg said:Hardy is absolutely right the DR (even being almost 10 years old, high mileage and a little beat up) started every morning and took me through the toughest parts of the trip and I will be forever grateful to sweetest Ri for offering it to me :thumleft:
But if you ask me whether I would have enjoyed the trip more if I was on my 450 (or 690) for the entirety of it? Absolutely, no question. Partly because with the DR it was constantly in the back of my mind that I was riding someone else's bike and needed to look after it accordingly. But mostly because of weight and suspension. Outright power is seldom required on a trip like this and both the 450 and DR had plenty.
But let's get back to the report. The riding gets better and better from this point.
Hi Dwerg, watdink jy van die 250rally/xt250 vir daardie trip? Het dit genoeg oemf?
Frans - Met baie respek, Jaco is die verkeerde ou om dit te antwoord. Hy ry hard, en hy ry vinnig.
As dit jou plan is om deur die plek te tailslide - gaan die fietse nie werk nie.
As jy die plek wil sien en meer adventure orientated is - VERSEKER
Ek verskil van Hardy in die opsig. Die trip was vir my oor bikery eerste. Waar anders kan jy 300km tweespoor op ń dag ry sonder om ń enkele persoon of voertuig te sien? Soms ry jy etlike kilometer sonder dat die landskap verander. Dit was by tye baie tegnies en ek gee nie om wat jy ry nie, daar is nie dan kans vir sightseeing nie. Ons het egter baie gestop, genoeg vir my om amper 2000 fotos te neem.
Die 501 vra om hard gery te word, hy smeek jou amper en as jy sy oor draai sê hy dankie met thrilling ride. Dit geld vir enige enduro tipe bike.
Ek en Dwerg het hard gery, maar vloeiend gery en verseker nie resies gejaag nie. As daar iets mooi was om te sien het ons gestop en die natuurskoon geniet. Ek weet nie wie gaan verantwoordelikheid aanvaar vir tailslides nie, ek sal nooit so iets doen in Nam nie......[emoji48][emoji48][emoji48]
Ek dink Frans wou weet of die 250's die trip gemaklik sal kan doen. En jy lieg soos 'n tandetreker oor die tailslides...