Nuut op die forum

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
L

Lady A

Guest
Hallo almal
Ek ry darem nou al so vir 2 jaar motorfiets en geniet my BMW 650 GS (Rysmier) geweldig.  Malibu het my deur 'n off-road intermediate kursus geboelie en tot my verbasing het ek als reggekry. Wys jou net; mens moet soms bietjie meer in jouself glo! Dankie Malibu.
Ek het 'n klompie van die Gauteng honde ontmoet by die Deneysville breakfast Run wat Nightwind gereel het ten bate van Cancer.Vive. Dit het my oortuig om aan te sluit op hierdie forum!
Groetnis
 
Top