10 / 4
Puppy
Hallo noem my sommer 10/4 het nou so 9 maande n KTM 950 en geniet hom baie. Het laas naweek saam met n paar honde my eerste trip deur Anysberg gehaat, was baie lekker en sien uit na die volgende. Hoop om gou n paar nuwe honde te ontmoet. Ken darem so paar hier in die Paarl (stoetbul, joerocket ens.)