Overberg sirkel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
925
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vandag so 250 km sirkel roete in die Overberg gedoen
Hermanus, Stanford, Baardskeerdersbos, Elim, Napier, Van Brakel, Greyton, Botrivier, Hermanus
Voorwaar 'n lekker dag daar buite gewees
Doen weer so  :thumleft:

Lekker pics en RR ek het hele paar skool vakansies by my tannie in Greyton deurgebring (laat sestigs) sal seker nie die dorpie herken vandag nie. Sy ander naam was Groottoon as ek reg onthou.
Wie is jou rymaat ?
 
Ja nee dit ws darem mooi dag vir ry! Dankie vir rr.
 
subie said:
Lekker pics en RR ek het hele paar skool vakansies by my tannie in Greyton deurgebring (laat sestigs) sal seker nie die dorpie herken vandag nie. Sy ander naam was Groottoon as ek reg onthou.
Wie is jou rymaat ?

ETS!!!god's gift to women!!! :laughing4:
Dankie neef dit was lekker!!!
 
ETS said:

:lol8:  Sorry dat ek jou nie herken het nie maar die ouens pos omtrent nooit "ordentlike" fotos van jou by die bashes nie  :ricky:
 
Mooi kiekies, sal nog eendag daar ry. :thumleft:
 
lekker kiekies, like daai een van die byekorf
 
Lyk na n baie nice roete, is dit n 530 ktm daai en daai fairing lyk goed!!!!
 
Altyd lekker paaie daai. Pragtig.
 
Lyk lekker, om nie eers van daai heuningnes te praat nie!  :thumleft:
 
Lew said:
Lyk na n baie nice roete, is dit n 530 ktm daai en daai fairing lyk goed!!!!

Dis n 450... Met hom voel dit my ek ry soos julle manne met die 990!!! Wheelie, powerslide.... Ek is n Riding god!!!!!! (tot ek gat sien) :thumleft: :imaposer:
 
Kan jy vir ons se watter fairing jy op jou 450 het asb.Dit lyk of hy kan werk op 530 ook.Is dit universal of net vir ktm.
 
Top