Pa en seun - Jhb na Gamtoos trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,284
Reaction score
737
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Na n lang wag is ek en my seun eintlik oppad.
Die plan was dat ons met bikes agterop bakkie tot by Aliwal Noord sou ry. Daar oornag en dan die volgende oggend vroeg al met die grondpad langs sou ry af Gamtoos (net voor Jeffriesbaai) toe. Ons roete het so min of meer daarvandaan geloop, Molteno - Hofmeyer
- Cradock - Pearston - Jansenville - Steytlerville en dan Gamtoos. Ongelukkig was die pad tussen  Hoffmeyer en Cradock geteer.
Ons was gelukkig dat Jakesvv vir ons toestemming gereel het om bakkie op hul plaas suid van Aliwal Noord  te kan los. Wat n pragtige plek was dit nie in die berge met n ongelooflike uitsig so in die vallei af. Ons het sommer besluit om agterop die bakkie te slaap vir die eerste aand.
 

Attachments

  • 12090073.jpg
    12090073.jpg
    77.9 KB · Views: 370
  • 12090075.jpg
    12090075.jpg
    79.8 KB · Views: 358
  • 12090083.jpg
    12090083.jpg
    77.8 KB · Views: 357
  • 12090070.jpg
    12090070.jpg
    145.5 KB · Views: 374
Top