Paarl de Ville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RedRo

Pack Dog
Joined
Feb 17, 2013
Messages
174
Reaction score
0
Bike
BMW F700GS
So loop ons toe nou 'n klomp manne by Paarl de Ville raak vandag...

 

Attachments

  • photo 1 (Medium).JPG
    photo 1 (Medium).JPG
    100.9 KB
  • photo 3 (Medium).JPG
    photo 3 (Medium).JPG
    208.9 KB
Net nie daai 5 skobbejakke nie! ok bennie is orraait maar die res  :patch:  :pot:
 
Dwerg said:
Net nie daai 5 skobbejakke nie! ok bennie is orraait maar die res  :patch:  :pot:

Hulle was heel ordentlik gewees terwyl ons nog daar was.
 
Was moer lekker om bietjie in die Kaap (Boland) rond te ry!!! Die ouens in Gauteng weet nie wat hulle mis nie!!! Nog so 4 jaar, dan is ek terug in die Boland en kan/gaan dit dan elke dag doen.
 
Carrots baie dankie vir die leen van "Triple"!!! Ek skuld jou groot.
 
Top