Pretoria na Rooiberg Mei 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Saterdag 26 Mei het ons van Pretoria na Rooiberg gery. Die groep was Pieter en Stry... So Paar foties:

 

Attachments

  • DSCF8034.jpg
    DSCF8034.jpg
    141.1 KB · Views: 331
  • DSCF8036.jpg
    DSCF8036.jpg
    140.4 KB · Views: 330
  • DSCF8037.jpg
    DSCF8037.jpg
    164.1 KB · Views: 331
  • DSCF8038.jpg
    DSCF8038.jpg
    138.9 KB · Views: 330
  • DSCF8040.jpg
    DSCF8040.jpg
    152.6 KB · Views: 333
Het by die Koekepan Resturant geeet... Check die sign op die deur...  :peepwall:


n Lekker rustige ride... ;)
 

Attachments

  • DSCF8047.jpg
    DSCF8047.jpg
    182.7 KB · Views: 331
  • DSCF8043.jpg
    DSCF8043.jpg
    167.5 KB · Views: 321
  • DSCF8041.jpg
    DSCF8041.jpg
    192.2 KB · Views: 323
  • DSCF8049.jpg
    DSCF8049.jpg
    136.9 KB · Views: 317
'n Lekker trippie!  :thumleft:
 
KTM Recovery my ass!!!  :thefinger:

Lekker Allie...ons sleep gewoonlik daar deur Zinyala to en hap ook burgers by Koekepan!  :thumleft:
 
Carrots said:
KTM Recovery my ass!!!  :thefinger:

Lekker Allie...ons sleep gewoonlik daar deur Zinyala to en hap ook burgers by Koekepan!  :thumleft:

Yip daai burgers is goeies  :thumleft:

Lekker alwyn!
 
Dwerg said:
Carrots said:
KTM Recovery my ass!!!  :thefinger:

Lekker Allie...ons sleep gewoonlik daar deur Zinyala to en hap ook burgers by Koekepan!  :thumleft:

Yip daai burgers is goeies  :thumleft:

Lekker alwyn!

:angel9: hehehe

Daai sticker was skaars 2 weke op toe kak Die Groot Rooie se diff bearings agter. . .  :peepwall:

mo ha ha ha ha

 
madmike999 said:
is daar 'n route? like it!

Aangeheg Mike :thumleft:
 

Attachments

  • RooibergJune12GSTrack.gdb
    58.1 KB · Views: 54
Ek sal graag daai rigting wil explore, bietjhie detail van julle roete asb.  Dankie coi
 
Hi coi, die roete is aangeheg twee posts op... dit is maar gravel highways... maar jy kan die engine mooi skoon brand!  :mwink: Daar is bietjie sand, maar niks om oor huistoe te skryf nie. Go & Explore!
 

Latest posts

Top