weskusklong said:Ek kan my net indink die gesig van n permanente smile op jou gesig met daai pragstuk onder die sitvlak.
Ek weet julle ryk mense kyk nie na brandstof verbruik nie ot: maar wat was dit net vir die rekord en teen watter spoed.
chrisL said:Dis n mooi yster :drif:
Hulle kruip onder n mens se vel in die ou silwer grotes.
Pepe said:Ai, dit bly een van die heel mooiste fietse ooit!
Geniet hom en ry veilig.
Mango Jack said:Congrats Difflock & Engelsman, may u enjoy and have safe & trouble free rides
adv said:Teer pad, die hele pad huis toe?
Mev Vis Arend said:Baie geluk, julle twee. Ons wens vir julle baie veilige myle. Sy is pragtig.
ec guy said:Congrats on the new bike. :ricky:
Difflock said:adv said:Teer pad, die hele pad huis toe?
Adv ongelukkig jong, tyd het teen my gedraai om 800km vir die dinsdag af te le, maar het met n draai verder my familie en vriende verras. My idee aan die begin was om n gedeelte grond pad te ry maar kon nie.
Mev Vis Arend said:Baie geluk, julle twee. Ons wens vir julle baie veilige myle. Sy is pragtig.
:spitcoffee: Julle en julle Drive shafts , vryf dit nou in okay :deal:
Baie dankie waardeer.
ec guy said:Congrats on the new bike. :ricky:
Ja nou kan ek met jou die grappie maak van dat my ketting ook olie kort.
Enter your email address to join: