Neill GS
Pack Dog
Naand manne!
Ek het 'n vriend se GSA by my, ek vermoed die ESA center shock is kapoet! Dis actually 'n scary gevoel as jy op die fiets sit en die voor shocks de compress! Dit is amper soos om 'n kanoe te ry!
Ek het nou gaan kyk hoe haal mens hom uit, eazy peazy! Maar wat dan?
Waar stuur ek hom heen?
Ek is in Noord Wes sentraal geleë! Courier is nie 'n issue nie!
Dankie byvoorbaat!