RECCE VANAF BEENLEEGTE IN RIGTING VAN WINTERBERGE 23 AUGUSTUS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
3,190
Reaction score
1,663
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
ek en Laban het gesels oor n recce vanaf Beenleegte afdraai (net as jy oor Klein Visrivier ry vanaf PE) ,in die rigting van die Winterberge(...se clubhouse)!! op Saterdag 23 Augustus...
.by Beenleegte so 8h30 en dan by die Sheldon-grondpad afdraai so 9h00 .....en so ry ons dan Bedford toe......Adelaide....Fort Beaufort by die Dutchman"s ...
.en miskien as ek nou nie TE stadig is nie,dan maak ons dit tot by die Winterberg Clubhuis waar die "recce" moet plaasvind vir ons November Winterberg-naweek...
...wat se julle..??
 
Top