Merweville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie mooi geskryf Karoo Rider. Lyk my mens sal moet plan maak om die dorpie te besoek
 
Merweville het nog redelike goeie eiendomspryse

Die post covid migrasie uit die stede het daar ook begin posvat
Gou spring as julle iets wil koop. Ek kom gereeld daar en glo binne die vlg  8 jaar gaan die plek heelwat nuwe karakter kry.

Vandat die  Boekklub restaurant oopgemaak het, het ʼn paar andwr plekke ook begin kos verkoop.
In April 2019 kon ons nie eers ʼn plek kry wat koffie wou verkoop nie.

Ps. Pragtige stukkie prosa, Jan Viljoen...aka Karoo Rider
 
Heimer said:

En dan is daai ordentlike ryplek sommer so op jou agterstoep.  :deal: 

Ons kon darem 'n Barone by die garage koop.  Die lekkers is uitgestal so tussen die olie, filters, tools ens.  :biggrin:
 
en glo binne die vlg  8 jaar gaan die plek heelwat nuwe karakter kry.

Karakter seg jy so jy bedoel oor 8 jaar dra al die mans manbuns in Merweville? ;) :peepwall: :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
en glo binne die vlg  8 jaar gaan die plek heelwat nuwe karakter kry.

Karakter seg jy so jy bedoel oor 8 jaar dra al die mans manbuns in Merweville? ;) :peepwall: :lol8:

Selfs van die pienk brigade. Hulle maak dorpe nogal lekker interessant en bring gewoonlik baie geld soontoe.
 
Dit is so. n Dorp ondergaan maar altyd n positiewe verandering, n oplewing van soorte, wanneer die mense daar inkom.
 
Heimer said:
Merweville het nog redelike goeie eiendomspryse

Die post covid migrasie uit die stede het daar ook begin posvat
Gou spring as julle iets wil koop. Ek kom gereeld daar en glo binne die vlg  8 jaar gaan die plek heelwat nuwe karakter kry.

Vandat die  Boekklub restaurant oopgemaak het, het ʼn paar andwr plekke ook begin kos verkoop.
In April 2019 kon ons nie eers ʼn plek kry wat koffie wou verkoop nie.

Ps. Pragtige stukkie prosa, Jan Viljoen...aka Karoo Rider

Dankie Jan.
 
Ons moedertaal is lanklaas so pragtig aangewend - baie dankie vir die besonderse skrywe, ek het my so verkneukel daarin.

Het ook vir (nou afgetrede) Ds Kallie le Roux op 'n rit ontmoet, ons het nogal saamgekuier op Koedoeskloof se stoep laas jaar Julie. Klink my hy bedryf nou die Springkbok Lodge op Merweville. Rammelkoppas is al laaaaaank op my droom passe lysie, ek hoop om dit nog binnekort te ry.
 
Jislaaik, ek dog ek is Afrikaans maaar nadar ek hierdie RR gelees het dink ek ek is net 'n maplotter wat nie Afrikaans op hoërskool gehad het nie. :lol8:

Baie mooi geskryf en dankie vir die deel, nou wil ek ook soontoe gaan. :thumleft:
 
Ek dog ek wys maar net hier uit, watter soorte van n dominee sit op Koedoeskloof se stoep rond? :eek7: :eek7:

Dis n plek waar die duiwel se voggies bedien word. :3some:

2StrokeDan said:
Ek dog ek wys maar net hier uit, watter soorte van n dominee sit op Koedoeskloof se stoep rond? :eek7: :eek7:

Dis n plek waar die duiwel se voggies bedien word. :3some:

Die man is afgetree en dit was 'n COVID toer, geen duiwelse voggies nie, en ons het nie gesit nie >:D

ACtC-3fTvdNMKtQ_xmScjz8NgeHQErCN3v1HvhcBkFS429jUNwgcRvjqp8-gCix9agVifZYwsxvnwPc2d63o1RDJ_vENEY-jo0OfVA2QYSPAFC_rVWw0utl5sf0ql8xu2gTPLIBOZWBehL47Lm1PsLFYONOM=w800-h600-no
 
The first time I went to Merweville was in 1990 they did not have Escom in fact I believe that it was the last "white" town in SA to get Escom power . The cafe had an old chev V8 driving a Genny that powered lights in the Village .
I was a student at Saasveld forestry school and we played rugby against the village team .
We went there from George in an old Mossop Bedford bus .
After the toss both teams lined up on the halfway line and walked back to their try line , picking up stones and throwing them off the field .
The coulord spectators had to stay behind the fence next to the road 😁.
The local Minister was one of the locks and complaid about the swearing in the scrums .
I played rugby for 34 years and that is one game and day that will be with me till I am called .
I still go there when ever I can and just sit and remember .
 
jhbdog said:

Plattelandse rugby op sy beste!  Dankie vir die deel.
 
Op n slag kom kuier my ouers weer n slag vir my teen die Woeskus. Is gewoonlik n probleem om my pa besig te hou so ver van die dorp sonder krag en tv en hy kan mos nie heeldag kreef,harders,bokkoms,hotnosvis en perdekuile eet nie alhoewel hy hard getry het!!!! ;) :lol8:
Op n saterdagoggend sien ek hy begin al dink hoe gaan die naweek omgekry word. Ek sê my ma ons twee gaan ry en moenie ons vroeg tuis verwag.
Ons ry 75 kilos van my af Nuwerus toe om plaaslike rugby te gaan kyk. Toe ons Nuwerus deur die nek insak toe hang daar al n stofwolk oor die dorp!!!!!!!!!!! Die winterreen was laat dus was daar nie veel op die veld nie!! Daai manne bloei na n game!!!! :eek:
Lang storie kort die manne begin verneem wie is die ouman saam met my en so word ons genooi vir n paar "nabetragtings" van die game op verskeie plekke. ;) ;D
Lang storie kort ons stap die volgende oggend half vier by my huis in!!!!!!!!! :eek: :eek: :lol8:
Toe my ma vra hoe was die game toe sê my pa van die mooiste en hardste voetball wat hy nog ooit in sy lewe gesien het en hyt darem self op sy more op Twickenam uitgedraf toe hy vir 2 en n half jaar vir Blackburn gespeel het.Hyt altyd gesê sy een voortand lê nog daar na n game teen die All Blacks!! :lol8:
Klein dorpie rugby op die platteland is nie vir sissies nie!!! :deal:
 
  Dankie Jan.Jy laat n mens verlang.
 
I played for the South Africa apprentice side in the 80s. One game I want to forget was when we played against the prisons service at Dornkop , I have never been hit so hard so often , and then been forced to drink more brandy than any sane person could should or would do !
 
2StrokeDan said:
Chris, was jou Pa n Engelsman?

Is jou van Louw, of Lowe? :pot:
Nee hy is Louw soos in diep uit die Maitland yt!! ;) :lol8:
Hy het op 30 met 10 pond in sy sak Donkergat toe gehike en n job op n walvisboot gekry. Was glo meeste van die tyd in die kombuis aangewend!!
In die UK gekom kry n onderwyspos en begin speel vir Blackburn. Twee en n half jaar later speel hy proewe vir die Leeus. Toe begin jik sy voete weer. Lang storie kort hy was 7 jaar oorsee en het my ma getrou in Toronto Kanada, sy n nooi Van der Walt van die Vrystaat wat klas gegee het aan n universiteit daar.

Sorry vir die hijack KR.
 
Top