Ride Pretoria to Cape Town

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Biza

Race Dog
Joined
Jul 3, 2009
Messages
2,294
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
BMW R1200GS Adventure
Manne ons beplan n bike trip vanaf Pretoria na Kaapstad om Radio Kansel te promote . . . .
Radio Kansel begin amptelik uitsaai in die Kaap vanaf 1 Desember.
Die frekwensie van Kansel is 657 AM    -      tel dit bymekaar en dis 18.
Frekwensie toegeken in die Kaap is 729 AM - tel dit bymekaar en dis 18.
Ons beplan om 18 bikes bymekaar te kry om hierdie rit te doen. Baie publisiteit sal gegee word aan die rit.
Vertrek op 29 November tot in Bloem, 30 Nov vanaf Bloem Kaapstad toe om op 1 Desember daar te wees. Daar sal ook n back-up voertuig saam gaan.
Ons gaan die Frekwensie 'simbolies' af ry met die bikes, promosie doen in al die dorpies in en rondom Kaapstad en terug ry op 8 Desember via Kimberley om 9 Desember terug te wees in Pretoria.

Ons kyk na sponsors om die hele rit te sponsor, vanaf petrol, slaapplek tot kos.
Kontak my asb as dit op jou hart is om die rit mee te maak.
Indien jy weet van n moontlike sponsor kontak my ook asb.

Thx
 
Top