Riviersonderent, short and sweet.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Deon

Race Dog
Joined
Mar 23, 2006
Messages
571
Reaction score
21
Location
Gordonsbaai
Bike
Honda XR650R
Lekker paadjie daardie, het hom ook al gery.
As jy deur die pas, rigting Bonnievale is, kon jy tot n paar jaar terug weer n grondpaadjie neem het wat jou by Drew se perdeplase uitbring - m.a.w. weer parralel aan die berg maar nou aan die ander kant, maar daar is nou n groot hek opgesit.
OP die paadjie het ek n groot skrik gekry met n omgekrapte bul!
 
Jissie nous ek gatvol foto's gekyk!! :peepwall: :imaposer:
Deon waar draai weg uit Riverwithoutend? By die karrevaanpark linksaf?
 
Ry net so 7.5 km verby die Caltex garage, rigting Swellendam, draai dan links (berg se kant toe) by pad teken wat sê DR1306.
 
Deon said:
Ry net so 7.5 km verby die Caltex garage, rigting Swellendam, draai dan links (berg se kant toe) by pad teken wat sê DR1306.
:thumleft:
 
Top