Road from Upper Telle to Katse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sampie

Race Dog
Joined
Aug 3, 2011
Messages
545
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
Triumph 800 XC
Enige Wilde Hond met inligting vir my,asb.Wil oor Desember vanaf George deur die Oos Kaap na Katse dam toe ry,ek wil graag weet hoe lyk die pad tussen Upper Telle en Katse en hoe lank sal dit vat om die roete af te le,dan enige iemand wat al vanaf Cradock na Telle  gery het,die beste "scenic" roete. :ricky:
 
Top