Roetes na die EC Bash toe van Graaff-Reinet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
12,345
Reaction score
3,971
Location
Nie van hier nie
Bike
Honda CRF 300L
Ek was nog nooit na die Baviaanskloof toe nie, die EC Bash gaan my eerste rit soentoe wees, sien baie uit.  As daar manne is wat lekker roetes van Graaff-Reinet se kant af het, gooi hulle bietjie hier.  Alle roetes behalwe Grootrivierpoort sal oorweeg word  :peepwall:

ChrisL, Jup dis mos julle speelplek daai, laat hoor bietjie van julle toe ...
 
Top