Rooiberg Eskapades

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
As always Sakkie,.... Awesome RR & really Gr8 photos. Thanks so much for sharing the trip with us all. :thumleft:
 
Dit was nou sommer 'n lekker lees en lag RR. Arme Manie.  ;D  :thumleft:
 
Aan almal wat dit geniet het en ten minste weer 'n slag gelag het, wat "reply" het of 'n persoonlike boodskap gestuur het, dankie!
Dit maak dit die moeite werd.  :thumleft:
 
Lekker Ride Flatout!! Wil ook eendag doer loop ry. Man sien net altyd die
fotos en die lekker paaie van ander Dogs... Sal moet werk aan dit!

Well done! ..................en oja..RESPEK vir daai Tranny! dink nog altyd dis n osim fiets.  :thumleft:
 
Yupa jy is seker die eerste ou wat iets goeds sê van my Transalp, dankie. Ek is in 'n dubbele gelukkige posisie. Eerstens is ek al 56 jaar oud so niemand verwag dat ek sal jaag nie, so as ek die slag by bly of voor is ,is dit goed terwyl niemand ook iets sal sê as ek heel agter is nie. Dan is daar nog die TA wat niemand kan plaas nie, so as jy stadig is, is dit die transalp se skuld en as jy vinnig is ry jy darem blerrie goed.  :biggrin:

Lekker ry  :ricky:
 
Lekker man!!

Ek het 2 van daais al gehad, en dink dis lekker fietse. (al ry ek nou n HP2 dink ek nog steeds so....LOL!)
 
Aan almal wat wonder en gevra het wie Lindsay is, sy is my dogter. Sy is Linz op die forum en gaan al vir twee jaar met Ronin (forum naam) uit. Na dié ontmoeting het altwee opgehou motorfiets ry en onaktief geraak op die forum. Glo daar sal later weer 'n terug keer wees.

Geheim opgelos.  ;D ...... ???
 
Flatout said:
Aan almal wat wonder en gevra het wie Lindsay is, sy is my dogter. Sy is Linz op die forum en gaan al vir twee jaar met Ronin (forum naam) uit. Na dié ontmoeting het altwee opgehou motorfiets ry en onaktief geraak op die forum. Glo daar sal later weer 'n terug keer wees.

Geheim opgelos.  ;D ...... ???

Let's hope so ;) :thumleft: :thumleft:

Thanks again Flatout for a really Gr8 RR :thumleft:
 
Lekker R&R. Baie dankie vir die lekker kyk. 
 
Ons is die 3 januarie ook deur Oasis en toe was die spareribs ook op die menu,gelukkig nie probeer nie ek dink dit is waar die sooibrand vandaan gekom het,lol.
 
Top