Rpm sensor

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Arno Roux

Race Dog
Joined
Apr 25, 2011
Messages
1,010
Reaction score
1
Location
Viljoenskroon
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo Honne

Kan enige een van julle vir my meer vertel van die rpm sensor asb?

Wat gebeur as hy nie meer reg werk nie?
Waar soek ek vi een. Bmw vra R2000?

Ek het 'n 911 op m fiets laat koppel en al die error codes skoon gemaak en haar toe laat loop totdat sy vrek. Sy loop mooi en tot op 'n stadium 5 of 10 min dan begin dit klink of sy mis en die rev meter hardloop sommer 6000 toe op idee en dan vrek sy.

Toe hulle weer die 911 opsit toe se h die rpm sensor is die oorsaak?

Gepraat met manny by acme hy het die selfde probleem gehad op sy dakar hy het al R20k gespandeer op parte. Die rpm sensor 2x die wiring harnas 2x die spar plug caps 2x die eeu 2x. En sy fiets is nog steeds nie reg nie.  Hy het die probleem opgeneem met BMW Duitsland. Maar nog nie 'n antwoord gekry nie........

Het iemand dalk 'n rpm sensor wat daar rondlê wat ek net kan leen om te sien of dit regtig die probleem is.  Ek sal nie omgee om R2k te betaal as m fiets gaan reg wees nie maar om dit te betaal en dit is nie die probleem nie gaan ie lekker werk nie

Ek het nie R20k om te probeer my fiets reg e kry en dan sit ek nog met die selfde probleem nie?

Kan julle my help asb. My bike staan al vir 5 maande.....

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
 
Top