Ry en blomme kyk

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die toekomstige eienaar van Middelpos laat ons  betaal vir ons verblyf.
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 040.JPG
    Middelpos en blomme 2013 040.JPG
    340.1 KB
Die oorsprong van die  bekende Bokmelkkaas
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 037.JPG
    Middelpos en blomme 2013 037.JPG
    451.1 KB
Sondag oggend is dit op 'n vars geskraapte pad Calvinia toe. Daar is redelike rooi-sandlaagtes op die pad met geen harde spore. Ek was al 'n paar keer hier deur en nog nooit het ek die pad so grillerig ervaar nie. Straddle jaag eers los onder my uit en net toe ek dink ek het nou finaal my slag verloor, ry ek verby hom waar hy met piering oë langs die pad staan. Net hier na verbeter die padtoestand en ek haal Onder Douwnes, net voor die teerpad,  teen Klankgrens-snelhede  :ricky:

Hierna ry ons Calvinia deur en toe die Botterkloofpad waar ons aangenaam verras is deur die blomme prag.
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 041.JPG
    Middelpos en blomme 2013 041.JPG
    362.4 KB
  • Middelpos en blomme 2013 072.JPG
    Middelpos en blomme 2013 072.JPG
    424.8 KB
  • Middelpos en blomme 2013 077.JPG
    Middelpos en blomme 2013 077.JPG
    285 KB
  • Middelpos en blomme 2013 084.JPG
    Middelpos en blomme 2013 084.JPG
    338 KB
  • Middelpos en blomme 2013 085.JPG
    Middelpos en blomme 2013 085.JPG
    482.5 KB
Nog fotos
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 083.JPG
    Middelpos en blomme 2013 083.JPG
    369.8 KB
  • Middelpos en blomme 2013 082.JPG
    Middelpos en blomme 2013 082.JPG
    349.2 KB
  • Middelpos en blomme 2013 079.JPG
    Middelpos en blomme 2013 079.JPG
    434.7 KB
  • Middelpos en blomme 2013 078.JPG
    Middelpos en blomme 2013 078.JPG
    419.8 KB
  • Middelpos en blomme 2013 071.JPG
    Middelpos en blomme 2013 071.JPG
    480.1 KB
Nog om te kyk!
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 067.JPG
    Middelpos en blomme 2013 067.JPG
    467.5 KB
  • Middelpos en blomme 2013 066.JPG
    Middelpos en blomme 2013 066.JPG
    462.5 KB
  • Middelpos en blomme 2013 069.JPG
    Middelpos en blomme 2013 069.JPG
    433.2 KB
  • Middelpos en blomme 2013 070.JPG
    Middelpos en blomme 2013 070.JPG
    442.9 KB
  • Middelpos en blomme 2013 068.JPG
    Middelpos en blomme 2013 068.JPG
    456 KB
My foto neem sessie kom op die Paleisheuwel pad tussen Clanwilliam en Citrusdal tot 'n einde toe ek besef dit raak nou laat en ek is nie regtig op vakansie nie.  :(
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 065.JPG
    Middelpos en blomme 2013 065.JPG
    458.4 KB
  • Middelpos en blomme 2013 064.JPG
    Middelpos en blomme 2013 064.JPG
    421 KB
  • Middelpos en blomme 2013 063.JPG
    Middelpos en blomme 2013 063.JPG
    450.7 KB
  • Middelpos en blomme 2013 062.JPG
    Middelpos en blomme 2013 062.JPG
    450.4 KB
  • Middelpos en blomme 2013 061.JPG
    Middelpos en blomme 2013 061.JPG
    413.7 KB
Nog 'n paar vir die kykeriges  :3some:
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 060.JPG
    Middelpos en blomme 2013 060.JPG
    464.6 KB
  • Middelpos en blomme 2013 104.JPG
    Middelpos en blomme 2013 104.JPG
    441.8 KB
  • Middelpos en blomme 2013 051.JPG
    Middelpos en blomme 2013 051.JPG
    464.5 KB
  • Middelpos en blomme 2013 052.JPG
    Middelpos en blomme 2013 052.JPG
    455.6 KB
  • Middelpos en blomme 2013 103.JPG
    Middelpos en blomme 2013 103.JPG
    410.3 KB
En so kom iets so kortstondig maar tog so onvergeetbaar ook weer tot 'n einde. Kan nie wag vir 'n volgende keer nie en sal glad nie omgee om dit weer saam met my nuut gevonde vriende te doen nie.

Straddle vir jou logistiese bydraes en sommer net jou gemoedelike geaardheid, baie dankie. Aan Robert, Riekie, Vlooi en Louwrens julle saam ry en geselsskap word hoogs waardeer.

Seënwense vir julle almal  :thumleft:
 

Attachments

  • Middelpos en blomme 2013 102.JPG
    Middelpos en blomme 2013 102.JPG
    356.2 KB
  • Middelpos en blomme 2013 101.JPG
    Middelpos en blomme 2013 101.JPG
    479.7 KB
  • Middelpos en blomme 2013 097.JPG
    Middelpos en blomme 2013 097.JPG
    300.7 KB
  • Middelpos en blomme 2013 089.JPG
    Middelpos en blomme 2013 089.JPG
    287.1 KB
Flatout said:
En so kom iets so kortstondig maar tog so onvergeetbaar ook weer tot 'n einde. Kan nie wag vir 'n volgende keer nie en sal glad nie omgee om dit weer saam met my nuut gevonde vriende te doen nie.

Straddle vir jou logistiese bydraes en sommer net jou gemoedelike geaardheid, baie dankie. Aan Robert, Riekie, Vlooi en Louwrens julle saam ry en geselsskap word hoogs waardeer.

Seënwense vir julle almal  :thumleft:
Het dit baie geniet ons maak weer so, jou fotos is mooi.
 
Top