Schoeman's Rus Boerdery - 2 Mountain Bash -- Waterberg area - 27-29 Nov

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,462
Reaction score
799
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
Ons het 2 keer 'n Shebeen run gedoen van Hoendertjie se plaas af.

Ons wil nou bietjie 'n ander roete doen met ander dinge beplan vir die dag.

Wie stel belang om binnekort bietjie plaas toe te kom en dan die Saterdag 'n lekker draai te ry en weer te braai die aand op die plaas?

Koue bier en lekker atmosfeer gewaarborg
 
Top