So ek het my 790R - nou om hom beter te maak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

171steve

Race Dog
Joined
Jun 18, 2015
Messages
1,366
Reaction score
2
Location
Freestate
Bike
KTM 990 Adventure
Na ‘n lang wag het ek my 790R gekry en gaan die post gebruik om myself en mede eienaars te help om die beste uit hul 790’s te kry
Ek sal bly wees as ander manne met hulle 790’s kan bylas of hulp en raad gee.

Eerstens ‘n axp bashplate so dit is uitgesort.
Cycra handgaurds - ek het verneem dat die ultra pas goed op die 790.

Nou wil ek graag hoor wat stel julle die suspensie ek weeg so 70kg
Die bike is baie hard teenoor my 990 ek het die comp damping voor en agter op hul sagste gestel.
Ek kry nie eers die voorgeskrewe sag met preload op sy sagste agter nie.

Die ander ding wat pla is die bike voel nie stabiel nie (nie naastenby so stabiel soos my 990 nie) ek kry slegte headshake op 140/150
Ek gaan more gou die voorwiel balanseer maar glo die wiel is reg.
Hy het met die karoo so gemaak en nou op die tkc80 dieselfde ondervind iemand anders dieselfde?
Die adjustment op suspensie voel ook nie of dit verskil gemaak het aan die headshake nie.

 
Top