So wie het waar gaan ry die naweek?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dusty Rusty said:
buzzlightyear said:
Dusty Rusty said:
Goeie thread idee Pote!

Gister gou so vinnige draaitjie met die 125 gaan ry.. Slent (daai pad se toetstand is uiters goed tans) en toe so bietjie Occultdale pad en bietjie van Philadelphia se pad.

Vandag laatmiddag het ons gou op die bikes gefspring en Spes Bona pad so paar keer op en af gery. Nismark op die 125 en ek op sy 660.  Daar is een skerp klein draaitjie wat ek nog moet baasraak.  Maar eendag is eendag... >:D :ricky:

Het nie eers gedink aan foto's neem nie, wou net soveel ry inkry as moontlik!
So dit was jy op die 125 daar by die windlaaiers? Ek was bietjie haastig :)

Dit was ekke ja!  Nogals gaaf van jou om te waai.  Weet nie of jy my kon hoor hoet het vir jou nie.  Ek het na die tyd vir Nismark gevra wie die Amageza op n tenere gedoen het en toe het hy juis gese hy dink dis jy wie ek gesien het.  

Het nogal heelwat loneriders op bmw's ook opi pad gekry.  
Watse loneriders? ek het julle nie gesien nie... ;D
 
Het gister maar blommetjies gaan afneem  :p
 

Attachments

  • IMG-20120908-00434.jpg
    IMG-20120908-00434.jpg
    209.7 KB
Pote said:
Het gister maar blommetjies gaan afneem  :p

Fokkit man...............is daai bome nie maar so 300 meter van jou huis af, oorkant die veldtjie nie?  :spitcoffee:
 
Het bietjie Uis toe gery, net om die wiele rond te hou...........
 

Attachments

  • DSCN4215.JPG
    DSCN4215.JPG
    381 KB
  • DSCN4223.JPG
    DSCN4223.JPG
    335.4 KB
  • DSCN4226.JPG
    DSCN4226.JPG
    311.2 KB
  • DSCN4250.JPG
    DSCN4250.JPG
    330.6 KB
RH daai eerste foto van jou van die eetplek in Henties.
Hel daai plek het lekker hamburgers of is dit net dat hulle lekkerder smaak as mens vir n paar dae
aan blikkies en Provitas gewoond was?
 
chrisL said:
RH daai eerste foto van jou van die eetplek in Henties.
Hel daai plek het lekker hamburgers of is dit net dat hulle lekkerder smaak as mens vir n paar dae
aan blikkies en Provitas gewoond was?

Hulle serve n nice brekvis ook..
 
Ek het vrydag my pa se bike gevat en gaan kyk hoe vol is die plaas dam.
 

Attachments

  • CIMG0175.jpg
    CIMG0175.jpg
    194.4 KB
  • CIMG0176.jpg
    CIMG0176.jpg
    166.3 KB
Ek het dit gou vinnig op google earth geplot Pote. Die geel lyn is langs die pad wat ek op gery het. Die lyn begin by die teer pad wat na die dam toe loop.
 

Attachments

  • BergRiverDam_route1.jpg
    BergRiverDam_route1.jpg
    108.3 KB
Road Hog said:
chrisL said:
RH daai eerste foto van jou van die eetplek in Henties.
Hel daai plek het lekker hamburgers of is dit net dat hulle lekkerder smaak as mens vir n paar dae
aan blikkies en Provitas gewoond was?

Hulle serve n nice brekvis ook..

En 'n blerrie nice Schnietzels ook, twee helse grootes, ek kon net een klaar maak, die ander een het toe maar padkos geraak.   :biggrin:  
 
witblitz said:
Ek het dit gou vinnig op google earth geplot Pote. Die geel lyn is langs die pad wat ek op gery het. Die lyn begin by die teer pad wat na die dam toe loop.
Dankie, sal 'n draai gaan maak :thumleft:
 
Klompie passe gedoen

Bainskloof - Gydo - Cederberg - Skittery - Katbakkies - Hex Rivier - Franshoek passe.

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=106588

sml0011.jpg

sml0014.jpg


sml0033.jpg
 
Lesotho, naby Thaba Makhele
 

Attachments

  • Makhele 09-09-2012.jpg
    Makhele 09-09-2012.jpg
    318.5 KB
Vis Arend said:
witblitz said:
Ek het vrydag my pa se bike gevat en gaan kyk hoe vol is die plaas dam.

??? Dis 'n moerse plaasdam daai.   :patch:  ;D
Selfde gedink, maar toe besef ek hulle boer seker met visse! :3some:
 
Top