Soek raad, het 950`s oorweeg 990, jou opinie !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rob Monster

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2012
Messages
202
Reaction score
0
Location
Robertson
Bike
KTM 1190 Adventure
Ek het tans `n 950 `S, geniet die fiets verskriklik en daar is niks vout met my bike. Ek oorweeg `n 990 R of S maar is skrikkerig om die skuif te maak want weet nie wat jy gaan kry en ek weet wat ek het. Verder weet ek nie of daar spesifikasie gewys so `n groot verskil tussen die fietse is dat dit regtig aan my `n verskil gaan maak nie. Ek is baie heilig op my fiets en sal hom nie verniel of misbruik nie, miskien te versigtig maar dit is hoe dit is. Wat sê die wat weet. :ricky:
 

Attachments

  • IMG-20130116-00025.jpg
    IMG-20130116-00025.jpg
    263.2 KB · Views: 419
  • IMG-20130116-00024.jpg
    IMG-20130116-00024.jpg
    270 KB · Views: 425
Top