Solo na my ma in Cradock - op my eie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JACOVV

Race Dog
Joined
Aug 9, 2009
Messages
4,612
Reaction score
73
Location
East London
Bike
BMW R1200GS Adventure
Milly het besluit om vir haar ma en suster in Pretoria te gaan kuier, maar om 'n lang storie kort te maak, sy was vir 3 dae nie by die huis nie en baie bekommerd omdat sy my alleen moes los. 

Nodeloos om te se, ek het die geleentheid met albei hande aangegryp, nadat ek Lem se RR gelees het, want ek is al lankal lus om alleen erens heen te gaan.  Hoe nader die tyd kom, hoe meer versigtiger het ek geword omdat my hart nie meer vd sterkste is nie en het toe begin rondvra wie wil saam, maar op so 'n kort kennisgewing, kon niemand nie.

Ag wel - ek het mos my pillitjies en my ICE details, so laat ek gaan.  Vrydag moes ek nog werk - iemand moet werk in die huishouding, maar ek is besig om daardie rolle om te draai  :mwink:

Vrydagaand besluit ek finaal oor die roete:  Vat die N2 tot in Grahamstad, ry dan met die R400 na Riebeeck-Oos na die N10 (by Theuns se Winkel), hou aan met die R400 vir so 20 kilo's, draai regs op die R335 oppad Somerset Oos toe.  Vanaf Somerset teerpad vir so 15 kilo’s en dan weer Noord op die R337 Cradock toe via Swaershoekpas.

Sondag kom ek terug huis toe met die grondpad tussen Cradock & Tarkastad verby Lake Arthur & Kommandodrift damme en dan daarvandaan op die R344 Adelaide toe.

Vanaf Adelaide is dit teer terug Oos Londen toe aangesien ek dinge gehad het om te doen.

Saterdagoggend ry Frans (nie 'n WD nie) saam tot net voor KWT.

main.php
 
Die vervelige Teerpad

main.php


Grahamstad se strate

main.php


Die afdraai na Riebeeck Oos

main.php


Amper "short' gekom op die stuk - sand sou die oorsaak gewees het. . . .  Moenie rondkyk en ry nie

main.php

 
Ek besluit by Oom Theuns se winkel om teer te ry Somerset toe, want dis bietjie laat, en ek wil nog foto's neem. 

main.php


Die eintlike pad wat ek wou gery het

main.php


main.php


main.php


main.php

 
main.php


main.php


Moes hol vir die een

main.php


Maar ek gaan reguit aan Cradock toe

main.php


main.php


 
Die blad was seepglad  :eek:   :eek:

main.php


main.php


Eens op 'n tyd het ek baie swaers gehad.  Nou nie meer nie.

main.php


Die pas in die verte

main.php


Gaan daar oor waar die toring is

main.php


 
Ek kom van anderkant daardie berge

main.php


Baie water in die veld

main.php


Cradock in die Verte

main.php


main.php


main.php


 
Het gesien 'n bakkie kom van voor.  Wag maar want ek sou die fight op die brug verloor het.

main.php


By die dorp

main.php


Maar - ek is gou-gou Halesowen toe vir 'n foto.  ('n stasie so 15km buite die dorp).  Het ander idees gehad vir foto's, maar met 'n paar dronk, of is dit nou beskonke landsburgers wat net alles wil regmaak, besluit ek toe dat ek net die foto sal neem.  Dankie aan Vis Arend - sorry, moes dit doen.  Moes jou net wys 'n BMW kan ook in die lang gras staan  :pot:

main.php
 
Hierdie was so 30 jaar terug die stasiemeester se huis. . . .

main.php


Ou Dikkes het lekker gerus, en vol planne vir Sondag terug huis toe

main.php


Die pad al baie gery, maar nog nooit met Ou Dikkes nie.  oppad Tarkastad toe.

main.php
 
Eet gou 'n snack bo-op die Winterberge.  Goeie naam, want dit was verdomp koud gewees.

main.php


main.php


Waarheen ek gaan - oppad Adelaide toe

main.php


main.php


main.php


main.php


 
Eish nice Pics Jaco !  :thumleft:

That dirt section you took from Somerset to Cradock is the same road I took to the EC Bash !  :ricky: Lekker road !  :thumleft:

Whats the Lake Arthur road to Tarka like ?
 
main.php


main.php


main.php


En so kom my grondpad ry tot 'n einde in Adelaide.  Ek koop 'n Fanta, pomp die tyres en gesels met die petroljoggies.  Hulle vertel my van die lewe op Adelaide, hul baas wat nie na hulle wil luister nie en hoe die mense steel en bedrieg in hul gemeenskap.  toe ek daar wegry, toe is ek 'n ander mens.  Net wat die dokter beveel het  :mwink:

main.php


Sal ek dit weer doen om so alleen te ry - beslis!!  Dis iets anders.

Baie dankie vir die saamry.  Ons praat weer.

 
GlenInk said:
Eish nice Pics Jaco !  :thumleft:

That dirt section you took from Somerset to Cradock is the same road I took to the EC Bash !  :ricky: Lekker road !  :thumleft:

Whats the Lake Arthur road to Tarka like ?

Thanks Glen.  The road from SE to CDK is an awesome road.  from CDK to tarka is nice for about 70%, but the last 30% is very much corrugated  :mad:

I wanted to go to the dams, but time was against me as I had to be in EL before 5.
 
Fantastic photos. I've never ridden these roads or seen these towns. Please remember me the next time you go.
 
:thumleft:  Lekker RR, sien jy het dit baie geniet.
Ek laaik die foto in die gras, waars die hout?  Ons gaan selwers die naweek 'n trippie doen, jy het my nou baie lus gemaak.
 

Latest posts

Top