Solo na my ma in Cradock - op my eie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
mazas said:
lekker ride report, ook al n rukkie lus vir so n solo trip :thumleft:

Dankie - doen dit net - so se hulle  ;D

spoedvark said:
Great RR Jacxo! glad u gave me a chance to brush up on my afrikaans! lekker gelees. sorry i could not join after your invite! was boomed to ref rugby already! u will have to take us there one day??!!!

Thanks SpeedPig  :mwink:
 
JMOL said:
J-dog™ said:
Very cool JMOL!
Thanks J-Dog
IRISH said:
Lekker solo trippie Jaco. Die Ooskaap is besonders mooi op die oomblik na die reen. Dankie vir die RR en ook vir dir uitnodiging. Jammer ek kon dit nie maak nie weens familie verantwoordelikhede.
Thanks Pat - en was dit nie lekker nie  :biggrin:  Next time Sakkie!!  :deal:
DRAZIL said:
nice one Jaco,I play in that area often. :thumleft:
now you know why solo is a great natural high :biggrin:
Thanks John - Yep - now I know!!  I'll do it again, but with my heart condition, I'll have to play safe  :(
Just send me your maps next time and I will join up with you along your route. :thumleft:
 
Sjoe ons lewe maar in 'n mooi, nee, pragtige land. Ek is lief vir jou Suid Afrika.
Tx for the beautiful photos. :D
 
Will do  :thumleft:
 
cheesy said:
Sjoe ons lewe maar in 'n mooi, nee, pragtige land. Ek is lief vir jou Suid Afrika.
Tx for the beautiful photos. :D

Dankie Cheesy.  Kan nie meer saamstem nie  :sunny:
 
Sjoe Amesome trip, JMOL !!

Daai Ooskaap is vir my nog onontginde terrein..... sal maar n safari daai kant toe moet beplan...

kry my nuwe agtertyre dié naweek

Lem said:
Sjoe Amesome trip, JMOL !!

Daai Ooskaap is vir my nog onontginde terrein..... sal maar n safari daai kant toe moet beplan...

kry my nuwe agtertyre dié naweek

Dankie Lem

Dis dan hoogtyd dat jy moet kom  :mwink:  Hier is baie souties  :pot:, maar ek het hul al geleer om Afrikaans te praat  :thumleft:
 
Top