Sommer so vakansie roete.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
So tot en met die 24ste het ek nog nie geweet waarheen om te gaan nie, maar ek moes net bietjie ga ry :ricky: ek was nie lus v die Wes Kaap nie te veel mense nou da,Weskus ? nee ander dag!  pak toe ons groceries en Maandag oggend besluit ons somer om bietjie noord te ga.

eerste stop was in Ermelo by Game, ek het my kamera by die huis gelos omdat dit te veel plek vat soek sommer n mik en druk wat ek in my sak kan hou en my tank bag oop hou v ander goed, die mik en druk laat my bietjie in die steek as dit begin donker raak maar ek het geweet dit gaan gebeur sonder my groot lense  :p  nie baie verder nie raak ons lus v iets te eete en stop op Carolina

75_zpsaaa0c87c.jpg


76_zpsbee0d23a.jpg


77_zpsa3948619.jpg


78_zps6238574c.jpg



Laat ons weer ga, vat toe pad Machadodorp toe waar ons so bietjie reen gekry het maar niks wat ons nie kan handel nie ;D, en van daar Waterval Boven(Emgwenya) toe

33_zps288e9f99.jpg


So ga ons deur die bekende tonnel by Waterval Boven en net as jy uit hom kom....... draai dadelik links waar n ou die ou tonnel kry, ek het al gesien mense stap hom deur, maar ek is te lui ons ry sommer deur  ;D

81_zpsc4aeb19b.jpg


79_zps34973ed3.jpg


02_zps1c03a774.jpg


aan die ander kant van die tonnel kry jy die waterval

80_zpsb8a204d0.jpg


Net so bietjie af in die pad is die five arch bridge wat ook nogal iets mooi is (as dit jou tiepe ding is ;))

82_zps461125db.jpg


83_zps0b98a372.jpg


IMG_0325_zpsc16de5d4.jpg


15:00 en ek begin somer al kamplek soek,gelukkig is daar net om die draai n baie bike vriendlike  kamp plek Elangeni Holiday Resort

31_zps4df5a502.jpg


32_zps206fa510.jpg


30_zps25bdbed2.jpg


Volgende oggend op en reg om verder te gaan...............................

Raak nou bietjie moeg sal more verder gaan :p







   
 
Lyk baie lekker, dankie vir die deel  :thumleft:
 
Thanks. Altyd lekker om te kamp en rustig te raak
 
Baie mooi, verlang soms terug na daai deel van die wereld
Is die waterval, die Elandskrans waterval?

Ons het 'n hele paar jaar gelede die staproete van Waterval Boven na Waterval Onder gestap, dan ry jy die volgende dag met die trein terug boontoe, wonder of dit nog bestaan?

Was nog 'n stoom trein gewees
 
Nice RR so far :thumleft: :thumleft: Look forward to the rest. :sip: ;D
 
Official subscribe notice!

Looking great so far.  :thumleft:
 
Ek sal vannaand weer aan gaan, ek is nou nie die beste skrywer nie maar het baie prentjies ;D
 
dual said:
Baie mooi, verlang soms terug na daai deel van die wereld
Is die waterval, die Elandskrans waterval?

Ons het 'n hele paar jaar gelede die staproete van Waterval Boven na Waterval Onder gestap, dan ry jy die volgende dag met die trein terug boontoe, wonder of dit nog bestaan?

Was nog 'n stoom trein gewees

Hey dual, ek dink dit is  die Elandskrans waterval, ek het gehoor die trein loop net n sekere ty maak ons wil graag ook met n ou stoom trein da ga ry, dink dit moet iets besonders wees om te sien!
 
Goed, ons pak ons goed op en besluit om terug te ry Waterval boven toe en die Schoemanskloof pad te ry na Witrivier


DSC00086.jpg


DSC00083.jpg


DSC00087.jpg


Ook nie te lank op daai pad nie en ons begin toe weer me hierdie honger ding :lol8: stop toe by die viva garage en kry v ons buns met niknaks en melk, dit is nou hoe mens op die pad moet eet ;D

34_zpsc77ecbca.jpg



Van hier af is ons na Waterval boven waar van daar 2 v die Wilddog manne bly, macjohnw het ons baie tuis laat voel met n genoeg vleis op die vuur en n Whisky in die hand(en later van daai spesiale "gat"(Koffie) wat hy maak), bietjie later het youn one ook by ons aangesluit, John vat ons toe sommer so draai deur die dorp v iets lekkers ;D

Dankie weer v julle manne ons het lekke gekuier.


35_zps705e5955.jpg


36_zps880e81ed.jpg


DSC00114.jpg


 
Na n lekker ontbyt die volgende oggend is dit weer tyd om te gaan, John se hy is lus om saam te ry tot by Sabie en young one besluit na n hele nag se werk dat bike ry lekkerder as slaap klink en die manne maak reg om saam te gaan.

DSC00121.jpg


DSC00120.jpg


Kan julle nie vertel hoekom dit met ons gebeur nie maar n verskriklike dors tref ons toe :eek:

37_zpsdbae8169.jpg


Terwyl young one sy fiets met daai lekke leo vince pype agteruit stoot blaas hy toe ook sommer so rev rev n dame se hare deur haar burger wat so bietjie naby aan die parkeer area was, dink nie sy het van haar nuwe styl gehou nie  :imaposer:

38_zps512e2761.jpg


 
Gou iets om die droe mond te benat,

39_zps0fb45b97.jpg


Nou ja kom on vat die pad Sabie toe, die lekkerste draaie darm deur daai pad maar moes stop v n paar snaps....... O jammer ons het weer dors geraak en ga stop in Sabie v ietsie om ons vol te kry  ;D

40_zps3330d830.jpg


ons kuier so lekke dat ons sommer maar daar by Sabie iewers n kamp plek moet kry dit raak nou laat en die weer begin opsteek, net so +- 10km uit Sabie kry ons n plek ek dink sy naam was Mac Mac Resort of so iets, hulle het toe sommer klaar v ons n tent opgeslaan :lol8: na n lekke koffie is John en Young one weer terug huis toe

20121226_172302.jpg


41_zpsc60af7f2.jpg


42_zps12137ad9.jpg


Dit sous nou lekke, hoop regtig die weer lyk more beter

43_zpscfba0e14.jpg


 
Dis lekker kiekies en dis ook lekker as jou vrou / gf / partner saam ry.

:sip:
 
Na n lekke nag rus met reen wat die hele aand geval het lyk dit sommer baie beter die volgende oggend, eer weer tyd v n koffie en net so bietjie rondloop voor ons pak v die volgende plek

DSC00166.jpg


44_zps61fb1857.jpg


Rooi kappie se pad bos toe

45_zps648739d9.jpg


47_zps28bcf584.jpg


46_zps529403f8.jpg
 
JMOL said:
Dis lekker kiekies en dis ook lekker as jou vrou / gf / partner saam ry.

:sip:

Dankie JMOL, dit is regtig lekke sy ry al so 14jaar saam met my motorfiets, ek kry haar net nog nie om saam met my te gaan bungi nie ;D
 
JMOL said:
Dis lekker kiekies en dis ook lekker as jou vrou / gf / partner saam ry.

:sip:

Veral as sy nog mooi is ook!
 

Latest posts

Top