Sondag trippie - Clanwilliam omgewing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nog 'n paar fotos om te kyk.
 
Attachments

  • C-154.jpg
    C-154.jpg
    273.2 KB
  • C-145.jpg
    C-145.jpg
    277.8 KB
  • C-138.jpg
    C-138.jpg
    231.3 KB
  • C-135.jpg
    C-135.jpg
    271.8 KB
  • C-124.jpg
    C-124.jpg
    164.3 KB
  • C-131.jpg
    C-131.jpg
    243.6 KB
Lekker trippie oom Burger, julle moenie skelm rondry nie, laat weet as jul weer ry, welkom op die forum..
 
weskus said:

Hello daar. Sal laat weet, maar julle ouens is te stadig vir ons. Ons hou nie daarvan om opgehou te word nie, dit is die rede
hoekom ons die Gopro saam neem, sodat ons julle spoed 'n bietjie kan aanpas op video, om by ons by te hou. Oefen julle maar eers nog. :imaposer:
 
Heimwee, ek het ook eendag daar loop verdwaal maar n ander roete gery wat my toe uitbring by daai grot waar die mense soms optree. Ek het nou die naam ontgaan maar ook n lekker grondpad as jy dorp uitry en so ent pad langs die rivier en dan op teen n taamlike bult. Ek kon my oe nie glo, ek ry by die grot in, hekke staan oop, en daar staan seker n honderd of meer stoele net so en nog ander goed. Ek het daar rondgeloop, fotos gevat en later gery sonder om n siel te sien! Lyk my daai is nog veilige wereld.....maar warm!
Kan onthou daar was baie mooi veldblomme

Julle manne lyk na n lekker groepie, en mooi fietse. Ek hou van daai foto waar julle so sy aan sy deur die water kom.
PS: Lyk my meeste vrouens is maar skaam vir die foto ding, jy is geukkig sy ry darem saam!
 
Duif said:

Ok, ons sal solank nog bietjie oefen, sit julle maar solank radiator guard op vir die saamry :peepwall:
 
Hillman said:

Hi Hillman. Die grot wat jy van praat is Busmans Cave Berteater en word gebruik vir sang optredes deur die land se bekendste sangers.
Hoop jy het eendag die die voorreg om die grotte in die nag te besigtig gedurende 'n  sang optrede. Jy kan hier gaan kyk na die fotos van grotte en hoe dit lyk in aand. https://www.bushmanscave.co.za/bergteater.php?id=2.  Moet sê dat ons 'n lekker groep is en ja, ek is dankbaar dat vrou saamry en dat ons dit saam kan geniet. Groetnis
 
HET DIT AL REEDS OP.
 
Baie dankie vir die link mater, en ja, dis net die plek! Hulle moet mense erg vertrou in daai omgewing, daar het tot groot speakers buite gestaan toe ek daar was!

Hoop om eendag weer daarlangs te ry! Kannet onthou, daai paaie raak snotglad, soos rooi klei as dit reen! Ek het 'gedans' op my bike maar darem bo gebly
 
’n Dagrit met ’n braai en goeie vriende is iets onvergeetliks.
Dankie vir die deel veral die mooi foto's. Stop altyd self by die grot maar die laaste keer
was dit so bemors en vol stukkende bottels dat ons maar weer gery het.
 
Lekker man, het al albei daai paaie gery en dit  is bitter mooi.

Duif daai plekkie wat onder konstruksie is is Jamaka.  https://nieuwoudt-farm.com/en/

Die eienaar het self 'n KTM as ek reg onthou en daar het laas 'n BMW Dakar ook onder die afdak gestaan.
 
Hillman said:
Duif said:
Hillman said:
Heimwee, ek het ook eendag daar loop verdwaal maar n ander roete gery wat my toe uitbring by daai grot waar die mense soms optree. Ek het nou die naam ontgaan maar ook n lekker grondpad as jy dorp uitry en so ent pad langs die rivier en dan op teen n taamlike bult. Ek kon my oe nie glo, ek ry by die grot in, hekke staan oop, en daar staan seker n honderd of meer stoele net so en nog ander goed. Ek het daar rondgeloop, fotos gevat en later gery sonder om n siel te sien! Lyk my daai is nog veilige wereld.....maar warm!
Kan onthou daar was baie mooi veldblomme

Julle manne lyk na n lekker groepie, en mooi fietse. Ek hou van daai foto waar julle so sy aan sy deur die water kom.
PS: Lyk my meeste vrouens is maar skaam vir die foto ding, jy is geukkig sy ry darem saam!

Ek dink dit is van die min plekke in ons land waar die bobbejane skelmer as die mens is. Hulle het gelukkig nog nie karre nie, anders het hulle 1ste die speakers weggery :imaposer:

Flatout said:
’n Dagrit met ’n braai en goeie vriende is iets onvergeetliks.
Dankie vir die deel veral die mooi foto's. Stop altyd self by die grot maar die laaste keer
was dit so bemors en vol stukkende bottels dat ons maar weer gery het.

Jip, ons het nou 'n paar trippies saam gery en almal het dieselfde belange en dieselfde manier van ry. Ons almal geniet die natuur en waadeer dit wat om ons is en wat ons het. Lekker grappe maak en nie een wat dwars is nie.
Daar is maar altyd van bobbejaan se kend se vervangings, die wat nog minder brein en hare het, wat alles wil bemors en opneuk. Ek moet sê dit was nogal skoon by grot toe ons daar was.
 
Nog 'n paar fotos van ons trippie. Hierdie is screenshots van gopro .
 
Attachments

  • L-2.jpg
    L-2.jpg
    175 KB
  • L-6.jpg
    L-6.jpg
    293.9 KB
  • L-8.jpg
    L-8.jpg
    244.9 KB
  • L-24.jpg
    L-24.jpg
    197.8 KB
  • L-29.jpg
    L-29.jpg
    292.1 KB
Top