skydiver said:
Adriaan.theron said:
skydiver said:
Lyk na 'n lekker uitstappie
Een van julle moes nou net 'n 1000 V-Strom gery het dan was die (liter +) brands goed verteenwoordig
En ‘n AT. Dan was almal daar. Ek het net nie AT ry maatjies hier in die Kaap nie[emoji3166]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nooi vir [member=12730]Dorsland[/member] om saam te ry.
Daai AT van hom staan en stof opgaar in sy stoor.
eepwall:
Hoorie Stofduiker, die enigste stof wat my AT op hom kry is Karoo grondpad stof. Ek RY my fiets. Gaan nie weer die fout maak wat ek met my Teneré gemaak het nie.
En jy moenie vergeet dat dit eintlik jou blerrie skuld is dat ek, midde in 'n grendeltydperk, 'n fiets gekoop het nie. Ja jy, ek hou jou dorp. [emoji16][emoji23]