Speedweek 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

katvis

Pack Dog
Joined
May 4, 2009
Messages
373
Reaction score
0
Location
Lutzville
Bike
KTM 990 Adventure
:pot: Nadat my mede wilddog pelle weereens die jaar onttrek het, is kat snr aangese om saam te ry en my op te pas (na aanleiding van laasjaar se glipsie oppad speedweek toe).

Ons  is Donderdag die 19de vanaf Vredendal tot in Branvlei...na werk gery, so laat aand by n vol hotel gestop.
Gelukkig was daar n gastehuis met 1 kamer oop net oorkant die hotel gewees!

Vrydag oggend het ek op n pap voorwiel afgekom...hoogtyd gewees, want die wiel is maande terug "gefix" met daai skuim &%@ op n trip saam met Straddle.
Ook maar net opgepomp soos n lui mens maak en in die pad geval.
Na teveel padwerk stoppe het ons op Keimoes aangekom en dit was tyd vir n nuwe voor tube!
Na 4 die middag het ons op Hakskeenpan aangekom, waar die wind en stof ons verwelkom het!
Gou ingeteken en ons slaapplek gekry!

Natuurlik min die nag geslaap, want katvis het mos Speedweek toe gekom om te JAAG!!!
Saterdag oggend vroeg opgestaan om so n bietjie van die 990 se gewig minder te maak.
 

Attachments

  • 2013-09-20-1023.jpg
    2013-09-20-1023.jpg
    54.8 KB · Views: 260
  • 2013-09-20-1027.jpg
    2013-09-20-1027.jpg
    74.9 KB · Views: 254
  • 2013-09-20-1029.jpg
    2013-09-20-1029.jpg
    69.1 KB · Views: 261
  • 2013-09-20-1034.jpg
    2013-09-20-1034.jpg
    76.7 KB · Views: 258
  • IMG_2149.JPG
    IMG_2149.JPG
    73.8 KB · Views: 255
Top