Speel in die modder verbrand amper my totter!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk of julle pret gehad het, maar baie bly SWO het nie Pitpaplo oortuig dat ons deur kom nie want ek sou definitief my %#^%$ gesien het in daai modder.
 
Dizzy Dolphin said:
Lyk of julle pret gehad het, maar baie bly SWO het nie Pitpaplo oortuig dat ons deur kom nie want ek sou definitief my %#^%$ gesien het in daai modder.

Dit was regtig nie so bad nie!
 
fat b said:
Die geel Legend (Fat B)...Hy het later opgeduik hy het tweede gekom in Poetjiekos kompetiese!

Hey Caspaas , ek het tweede laaste gekom , want toe ek terug kom by my pot was hy omtrend ver-as !
Ja net soos jou T- BONE
 
Oom Pad said:
Dankie vir almal vir lekker lag en die kuier. Frik baie lekker plek daar van jou en dankie dat jy so ongelooflik  :biggrin: :biggrin: was en ons genooi het.  :thumleft: :thumleft:
Yes baie baie dankie oom Frik :ricky:
 
Cassie jy moet ma n' skrywer word sodat jy meer tyd het om al die k@k saam te voeg - Thanks het nou lekker gelag - Weereens thanks Oom Frik dit was super
 
mcspanner as 'n skryfster soos TR die lees, skud hy net sy kop!  ek dink die sou my laat dop het in skryfskool! ek so 'n G gekry het
 
het nounet my bike afgespuit met die wap....  bl!ksem maar daai modder kom nie maklik af nie  :imaposer:

 
letsgofishing said:
Shit, I'm sorry I missed this!
Looks like you guys had a jol!!!!!  :thumleft:

Please BR, organise another outing some time.

Can do. I will give you guys some better notice time. My bad, sorry.
 
.... En voor die son môre gaan lê moet Jack 'n Wildehond wees ... :deal: :imaposer: plz man ..
 
Letsgohunting i think berm rooster had a visioen gehad about die ongelooflike kuier that took place!  BR wanneer is jo volgende visioen?  Oom Lonerunner moet ingryp LOL

More is 'n damesdag!  wat gaan die manne doen?  Ek en 'n Minette (sy het 'n vooka scoota en woon op 'n plaas naby jonkersberg) gaan dalk later die middag bietjie mcnasty's toe ry geelhoutboom paaie deur.  As my nommerplaat op bly! 
 
Volgende keer kom ek saam! Lyk regtig na 'n moerse jol. Sal net eers van die deathwings moet ontsla raak!
 
Thanx julle, dit was lekr, ek het die ryery moer baie geniet!!!


PS. Cassie,
Is oom Mamba op dai begin lys van jou?, ek kannie onthou dat ek die naam daar gesien het nie.

Thanx vir die RR chomma, eks nie n oom nie, eks net n jaar en n biki ouer as jy. ;)
 
fokkit Bert! Ek hou van die gedeelte "skaap tjops, lammie se kerrie wors en klein karoo sterre; dis mos die lewe." as dit bietjie warmer word gaan ons jou op slag pla ! Dankie dat jy gekom het ou broer, dit was (lekker) ! :biggrin: vi die pêlle wat gemis het ... Ek gaan bietjie aan die Management van Ruitersbos werk vir 'n naweek ... :pot: :imaposer:
 
Ai ai ai lekker julle.  :thumleft:
BR daai Husky lyk na n lekke speel ding. :ricky:
 
My paar kikies van die trippie soontoe, genoeg modder tot daar gehad tussen Van Wijksdorp en Herbertsdal om my senuwees moer toe te kou. Toe ek eindelik daar aan kom moes ek eers twee siegies op trek om my balans weer te herstel ;D
 

Attachments

  • DSC08864.JPG
    DSC08864.JPG
    136 KB
  • DSC08865.JPG
    DSC08865.JPG
    76.9 KB
  • DSC08866.JPG
    DSC08866.JPG
    119.2 KB
  • DSC08867.JPG
    DSC08867.JPG
    138.9 KB
  • DSC08868.JPG
    DSC08868.JPG
    133.9 KB
:imaposer: Cassie, jy gaan nog vir Leon Shuster toemaak!!
 
Lol buks nee my koppue raas jet baie baie! Bert ek het twee van jo kiekiea gesave in my wallpaper
 
cassiebotha said:
mcspanner as 'n skryfster soos TR die lees, skud hy net sy kop!  ek dink die sou my laat dop het in skryfskool! ek so 'n G gekry het

Cassie jy's Koning. :D 8)
 
Top