Neill GS
Puppy
Hallo manne. Op my GS is my tank stickers besig om af te dop. Waar kan ek van hulle kry? Die agente? Of is daar ander plekke wat dit maak? Op die side panels is daar GS imprints, maar is geplak met rooi GS sticker binne in. Volgens die verkoper, is dit reflective...