Strand - N/Cape - Namibie - Cederberg and back

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie lekker verslag. Gooi die volgende hoofstuk.  :thumleft:
 
Piet, gr8 verslag. Dan neem jy nog gr8 kiekies ook!
 
Ho hummm. Gaaaaap. zzzzzzzzzzz.
Hoofstuk 2?
 
Na al die probleme met die WD editor het ek die RR in Word begin skryf.  Het vanaand dag 4 -12 klaar gemaak.  Moet nou net die fotos insit dan het julle die hele lot.  Dankie vir al jou hulp met die skryf van hierdie RR Mars.  Sonder jou sou ek nou net gewees het waar ek nou is.
 
Diesel & Dust said:
pietafrika said:
Reply #24 on: November 17, 2009, 10:23:09 PM

Julle weet die ding is 4 jaar oud nê?

Nou dat jy dit noem sien ek dit eers! Dis nogals jammer dat die report nie klaar is nie, ek sou graag die res wou lees.

Pietafrika? Wa' is jy?  :peepwall:
 
Top