Sunday Ride on Paardebont Road

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hoorn

Pack Dog
Joined
Mar 30, 2012
Messages
87
Reaction score
0
Location
Wes-Kaap
Bike
Yamaha XT 660 Z
It is a crispy Sunday morning and except for a few clouds here and there it is a lovely sunny day, ideal for a trip I wanted to do since I've heard about the The Old School and Thumper Bash at Die Bosvarkie near Calitzdorp. I leave Oudtshoorn at approximately 10:00 and take the R328 towards Mossel Bay. A few kilometers outside town I turn right towards Volmoed and left at the t junction at Volmoed. My first stop is at the Volmoed Church.
 

Attachments

  • 1 Volmoedkerk.JPG
    1 Volmoedkerk.JPG
    88.9 KB
'n Kilometer of twee verder is die uitdraaipad na Paardebont.
 

Attachments

  • 2 Afdraai Paardebont.JPG
    2 Afdraai Paardebont.JPG
    52.7 KB
  • 3 Begin.JPG
    3 Begin.JPG
    66 KB
The owner of Minwater, Louis Jordaan, possesses a wealth of knowledge of the Klein Karoo vegetation in general and the plants that grow on Minwater in particular.  www.minwater.co.za.


 

Attachments

  • 4 Minwater.JPG
    4 Minwater.JPG
    82.9 KB
Hoewel ek nie 100% seker is presies hoe ver wes die Outeniquaberge strek nie, loop die Paardepont-pad noord van die Outeniquaberge en Jonkersberg Natuurreservaat en suid van die Gamkaberg Natuurreservaat. Ek ry in 'n westelike rigting en die omgewing is pragtig groen na die gereelde reën wat hierdie winter in die Klein Karoo geval het.     
 

Attachments

  • 5 Landskap.JPG
    5 Landskap.JPG
    111.3 KB
  • 6 Pad.JPG
    6 Pad.JPG
    90 KB
  • 7 Volstruise.JPG
    7 Volstruise.JPG
    103.1 KB
  • 9 Pad.JPG
    9 Pad.JPG
    75.6 KB
  • 10 Huisie.JPG
    10 Huisie.JPG
    80.5 KB
'n Paar boklammers in die warm wintersonnetjie.
 

Attachments

  • 11 Bokke.JPG
    11 Bokke.JPG
    99.3 KB
The first of quite a few gates.  On the second pic is a sticker that "Jakkals" left on the gate. Strange enough, a little further I came upon three jackals running in the road. Unfortunately I could not take a picture because they ran into the bush before I could get my camera (a compact Fujifilm Finepix) out in time.
 

Attachments

  • 12 Eerste Hek.JPG
    12 Eerste Hek.JPG
    102.1 KB
  • 13 Plakker.JPG
    13 Plakker.JPG
    42.5 KB
Hierdie ou Landrover langs die pad net voordat 'n mens die Gouritzriver oorsteek, het beter dae geken.
 

Attachments

  • 14 Landie.JPG
    14 Landie.JPG
    93.9 KB
Die oorgang oor die Gouritzrivier waar ek 'n ligte middagete en 'n paar slukke water geniet het.
 

Attachments

  • 15 Klippies.JPG
    15 Klippies.JPG
    111.3 KB
  • 16 Gouritz.JPG
    16 Gouritz.JPG
    105.2 KB
  • 17 Middagete.JPG
    17 Middagete.JPG
    40 KB
Some aloes along the road. Beautiful. The road just before it joined the road between Calitzdorp en Van Wyksdorp. I turned right at the junction towards the Rooiberg Pass and  Calitzdorp.
 

Attachments

  • 18 Aalwyn.JPG
    18 Aalwyn.JPG
    73.5 KB
  • 21 Aalwyne.JPG
    21 Aalwyne.JPG
    77.4 KB
  • 20 Aansluiting.JPG
    20 Aansluiting.JPG
    91.3 KB
  • 19 Pad.JPG
    19 Pad.JPG
    41.3 KB
Tonele langs die Rooibergpas. Op die hoogste punt van die pas is 'n hoop klippe met 'n plaak wat selfverduidelikend is. Daar is ook 'n piekniekplek langsaan.
 

Attachments

  • 22 Huisie.JPG
    22 Huisie.JPG
    109.3 KB
  • 23 Landskap.JPG
    23 Landskap.JPG
    75.4 KB
  • 24 Landskap.JPG
    24 Landskap.JPG
    77.8 KB
  • 25 Klippe.JPG
    25 Klippe.JPG
    107.5 KB
  • 26 Klipplaak.JPG
    26 Klipplaak.JPG
    108 KB
  • 27 Tafeltjies.JPG
    27 Tafeltjies.JPG
    83.9 KB
Now it is all the way downhill with lovely Klein Karoo scenery along the road. My last picture for the day was the Bosvarkie sign.
 

Attachments

  • 28 Kloof.JPG
    28 Kloof.JPG
    90.6 KB
  • 29 Pad.JPG
    29 Pad.JPG
    40.7 KB
  • 30 Rante.JPG
    30 Rante.JPG
    87.9 KB
  • 31 U Draai.JPG
    31 U Draai.JPG
    101.5 KB
  • 32 Bosvarkie.JPG
    32 Bosvarkie.JPG
    65.4 KB
Thanks, mooi RR. Ek dag ek ken daai pad toe Chris van hom praat. Dit was laas jaar se tweede dag Oranje Roete by die CABC. Mooi pad.

Dink ons ry hom weer by die Bash  :thumleft:
 
Die roete is meestal goeierige grondpad met so bietjie klipperigheid en sinkplaat hier en daar.

Van die Bosvarkie het ek die hasepad huistoe gekies om te gaan kyk na die manseindstryd op Wimbledon tussen Roger Federer en Andy Murray.
 
Julle het van die lekkerste paaie in die land en so baie! Dankie vir jou moeite om dit met ons te deel.  :3some: Ek let op dat die weer ook geleidelik al hoe onheilspellender geword het.
 
Flatout said:
Julle het van die lekkerste paaie in die land en so baie! Dankie vir jou moeite om dit met ons te deel.  :3some: Ek let op dat die weer ook geleidelik al hoe onheilspellender geword het.

Snaaks, dis wat elke ou sê van die ander se ry area. Almal sê dit ook van die Oos-Kaap, maar ek is so uitgery hier, ek dink weer julle het die beste plekke  :biggrin:

Maar Klein Karoo bly spesiaal !
 
jupiter said:
Flatout said:
Julle het van die lekkerste paaie in die land en so baie! Dankie vir jou moeite om dit met ons te deel.  :3some: Ek let op dat die weer ook geleidelik al hoe onheilspellender geword het.

Snaaks, dis wat elke ou sê van die ander se ry area. Almal sê dit ook van die Oos-Kaap, maar ek is so uitgery hier, ek dink weer julle het die beste plekke  :biggrin:

Maar Klein Karoo bly spesiaal !

Alle paaie lyk lekker as n ou se bike stukkend is..

 
Top