Sutherland 2013 (enige bike)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hiers darm maar n paar mooi foto's by!

Foot Peg is die Tankwa nou al  in blom?
 
Ja julle snobs, julle verdwyn mos op sulke geheimsinnige trippies en los ons by die huis. :p Nice  RR en dit lyk vir my julle het dit geniet.
 
Ek het gewag vir jou om iets te se, jammer Straddle...

Maar is julle nie besig om n trip te reel nie? haha
 
Daai Tankwa Karoo bly darm ma 'n mooi ryplek! :'(
Ai - om tog net hier uit gangster's paradise uit te kan ontsnap om weer die oop luggies te kan voel! :xxbah:
 
Top