Tankwa jou lekker ding

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,105
Reaction score
294
Bike
BMW R1200GS Adventure
Laat die foto's maar die storie vertel .
 

Attachments

  • ste 002.jpg
    ste 002.jpg
    196.3 KB
  • ste 004.jpg
    ste 004.jpg
    181.9 KB
  • ste 007.jpg
    ste 007.jpg
    189.6 KB
  • ste 008.jpg
    ste 008.jpg
    175.5 KB
  • ste 010.jpg
    ste 010.jpg
    130.4 KB
  • ste 014.jpg
    ste 014.jpg
    162.2 KB
  • ste 015.jpg
    ste 015.jpg
    202.8 KB
  • ste 016.jpg
    ste 016.jpg
    152.2 KB
  • 10003073_10203413974490928_1071084506_n.jpg
    10003073_10203413974490928_1071084506_n.jpg
    132 KB
.
 

Attachments

  • ste 031.jpg
    ste 031.jpg
    173.5 KB
  • ste 034.jpg
    ste 034.jpg
    155.3 KB
  • ste 026.jpg
    ste 026.jpg
    175.9 KB
  • ste 023.jpg
    ste 023.jpg
    197.1 KB
  • ste 022.jpg
    ste 022.jpg
    162.6 KB
  • ste 021.jpg
    ste 021.jpg
    209.9 KB
  • ste 024.jpg
    ste 024.jpg
    212.9 KB
.
 

Attachments

  • ste 049.jpg
    ste 049.jpg
    169 KB
  • ste 043.jpg
    ste 043.jpg
    191.6 KB
  • ste 047.jpg
    ste 047.jpg
    94.9 KB
  • ste 042.jpg
    ste 042.jpg
    213.1 KB
  • ste 041.jpg
    ste 041.jpg
    182.3 KB
  • ste 039.jpg
    ste 039.jpg
    170.1 KB
Ek vermoed daar was drank gebruik tydens die RR? :peepwall: ;D
 
Jinne my maat , ek sal nie die helfte van al die stories kan neerskryf wat vertel is nie meeste van hulle gaan ek ook nie oorvertel nie . Jy sal maar volgende keer moet saamkom , dan hoef ek nie n verslag te skrywe nie . Ek hoop Robmonster deel met julle sy storie van die naweek , as daar nou een storie is om te vertel , ek laat dit in sy hande .  :thumleft:
 
Ek laaik dit dat jy kan braai en bad op dieselfde tyd.  :thumleft:
 
Befokte trippie ! Ek sit nog 'n paar foto's op. :thumleft:

Laat weet as ons weer so maak.
 

Attachments

  • DSC_0327.JPG
    DSC_0327.JPG
    91.8 KB
  • DSC_0329.JPG
    DSC_0329.JPG
    138.5 KB
  • DSC_0331.JPG
    DSC_0331.JPG
    107.9 KB
  • DSC_0333.JPG
    DSC_0333.JPG
    135.8 KB
  • DSC_0357.JPG
    DSC_0357.JPG
    113.2 KB
  • DSC_0363.JPG
    DSC_0363.JPG
    124.1 KB
Julle eerste groep het Sondag net voor ons by Tankwa Padstal aankom reeds vertrek ............... Ons het nog vir Kees hulle daar gekry ................. Daar het n tyding by die Padstal aangekom dat iemand met n KTM geval het ................. Was dit een van julle en indien wel wat was die aard van die beserings ................ :(
 
Ai demmit .............. Is Karoodonkie dan nou n merrie ................. :eek: :lol8:

 

Attachments

  • DSC_0363.JPG
    DSC_0363.JPG
    124.1 KB
Ek het geweet, ek het geweet, ek het geweet iewers gaan hier sulke foto`s uitkom  :snorting:  :snorting:
 
Oom Foe-rie said:
Julle eerste groep het Sondag net voor ons by Tankwa Padstal aankom reeds vertrek ............... Ons het nog vir Kees hulle daar gekry ................. Daar het n tyding by die Padstal aangekom dat iemand met n KTM geval het ................. Was dit een van julle en indien wel wat was die aard van die beserings ................ :(

Gelukkig nie te ernstig nie Oom Foerie.
Flippie met die AT het `n voorband gebars en so effense slide gehad net na die Katbakkies afdraai.
Elmboog net bietjie nerwe af en verder bloukolle!!  :eek7:
Die man en die bike opgepatch en almal is oraait verder!!
:biggrin:  :ricky:





`n Superbike in Mitchels Pas gekry wat sleg tweede gekom het.
Die man het die fiets verloor in die S-draai met die treinspoor.
Fiets is in die barrier in en lyk of die biker onder `n aankomende lorry in is.
Nie baie goed gelyk toe ek verby gaan nie!!
:-[  :-[
 
Jis, dankie julle manne dit voorwaar `n baie lekker trippie. Sal hom defnitief nie sommer vergeet nie. :ricky:
 
Ag ou Fendie ek dink nie daar is iets om te vertel nie, toe ek op Robertson stop toe vertel die manne al vir my :peepwall:
 
Oom Foe-rie said:
Ai demmit .............. Is Karoodonkie dan nou n merrie ................. :eek: :lol8:

Julle n stripper daar gehad  ???  :peepwall: :peepwall:
 
Ja nee manne wat n besonderse voorreg om n naweek saam met julle te deel.Sal defnitief wag dat Karoodonkie nog so iets aanmekaar slaan.Weereens baie dankie vir n bevange  naweek.O ja ek het nie geweet dat "FOKKOL" so mooi kan wees nie!!!!!!!!!
 
Rob Monster said:
Ag ou Fendie ek dink nie daar is iets om te vertel nie, toe ek op Robertson stop toe vertel die manne al vir my :peepwall:


:imaposer: :imaposer: Ja nee
 
maximas said:
Ja nee manne wat n besonderse voorreg om n naweek saam met julle te deel.Sal defnitief wag dat Karoodonkie nog so iets aanmekaar slaan.Weereens baie dankie vir n bevange  naweek.O ja ek het nie geweet dat "FOKKOL" so mooi kan wees nie!!!!!!!!!

:thumleft:
 
Oom Foe-rie said:
Julle eerste groep het Sondag net voor ons by Tankwa Padstal aankom reeds vertrek ............... Ons het nog vir Kees hulle daar gekry ................. Daar het n tyding by die Padstal aangekom dat iemand met n KTM geval het ................. Was dit een van julle en indien wel wat was die aard van die beserings ................ :(
Myself, Vaalbaas en Robertwp was net voor julle by die padstal. Ons het julle gekry net annerkant Katbakkies oppad Oasis toe. Lekka trippie
 
Top