Doringboom
Race Dog
Goeiedag.
Dankie vir die kommentare sedert my eerste pos hier, asook vir die twee e-posse met belangstelling. So tussen alles deur (die stilswyes ook) kry mens tog ‘n pointer of twee.
My Tiger is steeds te koop - en steeds mooi skoon en blink gepolitoer.
My prys: R42 000 (twee-en-veertig duisend Suid-Afrikaanse Rand)
Bykomstighede ingesluit: Alles soos te sien op die foto’s – dit wil sê: standaard soos ek hom in Augustus 2006 gekoop het (sonder ‘n top boks). Daar is net 'n klein digitale Voltmeter op die dash wat bykom.
Afstand op die klok: 64 478 km
Belangstellendes kan steeds vir my per e-pos kontak, soos hieronder aangedui.
Baie dankie
_________________________________
(My pos van 22 Mei 2014)
Goeiedag,
My fietsie van die afgelope amper 8 jaar is te koop. Sien die foto’s hieronder – ek het hom mooi gewas en gepolitoer. My fietsie makeer niks en hy lyk nog soos 'n nuwe sikspens. Ek dink net ek is dalk nou lus vir die nuwe 2014 1000cc V-Strom (as dit tog net sy uiteindelike verskyning by handelaars wil maak).
My prys: R45 000 (vyf-en-veertig duisend Suid-Afrikaanse Rand) :thumleft:
Afstand op die klok: 64 478 km :
Topspoed: Ek het geen idee nie
Indien daar ‘n eerlike belangstellende êrens is, dan kan hy / sy vir my ‘n e-pos (of ‘n PM met sy / haar e-pos adres) stuur. Ek sal dan antwoord met alle verdere wetenswaardighede. Let daarop dat my Forum e-pos adres by die huis is – ek sal na-ure pos hier lees en van hier af uitstuur.