TWE-TWE
Race Dog
Ek geniet die 250 nog steeds n bietjie meer as die F650GS........Die hartseerste van die Nasionale Bash,is dat ek nie soontoe kon ry op n bike nie....
Maar daar is niks wat PBB (Post-Bash blues) so vining wegvat soos n uur of 2 op jou bike nie....
Ons het vanoggend gou n plaas"rondte" gedoen......en ek wou sien hoe vorder die eerste badkamertjie in Kamp Kimbo....en miskien kon ek die blesbokkies ook sien....
ons veld is pragtig na die reen.....