tiffie
Race Dog
- Joined
- Jul 9, 2013
- Messages
- 1,138
- Reaction score
- 0
- Location
- Jeffreysbay Eastern Cape
- Bike
- BMW R1200GS
moetek nou nou seker die regte ding doen en my maar weer voorstel aan die forum. :ricky:
al n senior member hier maar toe ek vrydag dwarsbar toe is was ek nog tiffie.
nou is ek van sondag af driffie.
dit dalk te doen met een vlak baie slymerige gladde driffie daar naby dwarsbar? :imaposer:
al n senior member hier maar toe ek vrydag dwarsbar toe is was ek nog tiffie.
nou is ek van sondag af driffie.
dit dalk te doen met een vlak baie slymerige gladde driffie daar naby dwarsbar? :imaposer: