Tolhuis toe, teerpadlangs want ons kan...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Al soveel keer by die Tolhuis verby gery, en ook daar gestop, elke keer wat ek daar stop (deur die dag) is dit sover toe.

Sal maar weer probeer.
 
Ek was nog net Sondae daar, elke keer oop. Tye is egter op die website.
 
Karien en Reint besit en bestuur beide die Tolhuis en Winterberg Inn/Oestafel.

Oestafel is net voor die kruising Ceres toe uit Bainskloof se rigting. Hul ontbyte is net so gaaf. Veral die mielie koekie.
 
Dit was n Baie Lekker dag en die ontbyt was Befok

 

Attachments

  • 10436208_10152508683564265_1930121175901335823_n (1).jpg
    10436208_10152508683564265_1930121175901335823_n (1).jpg
    80.6 KB
hayleyscomet said:
Dit was n Baie Lekker dag en die ontbyt was Befok

Bliksem!  Hierdie is 'n voorblad fodie  ;D  Bitter mooi man HC.  Gooi nog so 'n paar. 

Lyk na 'n lekker rit en roete.  Sal hom op my Dagrit bucket list moet sit.  Die nr 99 ritte is gewoonlik die lekekrste.  Dankie vir die deel.  :thumleft:
 
Dorsland said:
hayleyscomet said:
Dit was n Baie Lekker dag en die ontbyt was Befok

Bliksem!  Hierdie is 'n voorblad fodie  ;D  Bitter mooi man HC.  Gooi nog so 'n paar. 

And that's why we invite HC along :imaposer:
 
Top