Altie7deLaan
Race Dog
- Joined
- Nov 5, 2011
- Messages
- 1,985
- Reaction score
- 149
- Location
- durbanville
- Bike
- Husqvarna (all models)
ek sien hierdie custom r9t, vir `n R100k ekstra bokant die gewone aankoop prys van `n r9t.
Custom tailpiece, paint job, exhaust en handlebars, vir R100k ekstra?
No value added to the suspension, brakes , performance?
Dit is verseker prentjie mooi, maar regverdig beslis nie 250k nie.
Vir daai geld kan jy regtig iets meer eksoties kry...
As daar `n mark is vir hierdie tipe bikes, quit ek nou my job en bou die goed..