Twee broers......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Zeff Cowboy

Living the American Dream
Joined
Feb 1, 2007
Messages
22,526
Reaction score
6,058
Location
Indiana USA
My broer het mos toe uiteindelik vir hom ook 'n fiets gekoop.....

'n Blou Zookie SV650S.... pragtige fiets en ek moet sê die dingetjie is nogal 'n hoop pret ook  O0

Ek het hom al so paar keer self op die pad uitgevat.  8)

So vanoggend toe hoor ek daar is 'n Bikini bike was in die dorp....  :2f Daar aangekom is die ding gekanseleer die meisies het glo te koud gekry..... wie reel in elk geval 'n bike was in die winter. Ons besluit toe om so lekker trip deur ons ou dorp te vat.....

Die report is eintlik maar net om te spog met ons nuwe soccer en rugby veld....  O0

Panorama2.jpg

Ride001.jpg

Onse fietse....  8)

Ride004.jpg

en die klippe wat so rondlê is nie die baaienaars wat mekaar so met die goed bestook nie, dit was ongelooflike slegte weer die laaste paar dae.... daai klippe kom uit die see uit....  ;D

Ride003.jpg

Is jy seker die bike wash is gekanseleer oor die weer, of dalk het hulle gejoor jy gan opdaag  ???  :lamer:
 
Dreyer said:
Is jy seker die bike wash is gekanseleer oor die weer, of dalk het hulle gejoor jy gan opdaag  ???  :lamer:

Nee man dis nogal redelik koud vandag.
 
In vergelyking met gister is dit n sizzzzler
 
Captain Slow said:
en die klippe wat so rondlê is nie die baaienaars wat mekaar so met die goed bestook nie, dit was ongelooflike slegte weer die laaste paar dae.... daai klippe kom uit die see uit....  ;D

Die Dispatchers gooi al hoe verder  :biggrin:
 
LeonDude said:
Kan jy dit nou glo, n sokker stadion wat ge - inspireer is deur n ontplofde pampoen.

:laughing4: Lekker Leon ek het dit nie eers egtergekom nie :D

Dreyer said:
Captain Slow said:
en die klippe wat so rondlê is nie die baaienaars wat mekaar so met die goed bestook nie, dit was ongelooflike slegte weer die laaste paar dae.... daai klippe kom uit die see uit....  ;D

Die Dispatchers gooi al hoe verder  :biggrin:

Laat 'n mens nogal worry....

:laughing4:
 
Thanks CS, must agree, the stadium looks impressive. Love the Suz SV's, very reliable although I didn't like the riding position. Good value for the money, nice to see brothers having fun together.

:thumleft:
 
Fugly said:
Boetie's taken 1 month to remove a plate?? Good on you boetie :thumleft:

Nah it was stuck on with cheap double sided tape.... it fell off..
 
Maar hoekom het jy nie vir jou boet gese as mens dan nou 'n padbike wil koop dan kry jy vir jou 'n 4-in-line nie?
 
Miepels said:
Maar hoekom het jy nie vir jou boet gese as mens dan nou 'n padbike wil koop dan kry jy vir jou 'n 4-in-line nie?

Nee ek en my broer is Twin manne...
 
S-Vee shmes=Vee se ek.

Lekker fiets en viing ook. Dag dis 'n 600 en nie 650 nie.

Plaas hy koop hom 'n Dakkie.

Wat is dit dat party so sterk voel oor die soort enjin?
 
Miepels said:
S-Vee shmes=Vee se ek.

Lekker fiets en viing ook. Dag dis 'n 600 en nie 650 nie.

Plaas hy koop hom 'n Dakkie.

Wat is dit dat party so sterk voel oor die soort enjin?

Wel in die eerste plek hy trek net so sterk soos my 1200 en hy klink befok met die Yoshi pyp.... klink soos 'n V8 engine as jy hom behoorlik gee.

Die ander rede hoekom my boet hom gekoop het is die lae prys... SV se 2nd hand value is maar swak.... basies nuwe bike vir KLR prys :biggrin:

Moenie worry nie, hy sal een van die dae 'n stof bike kry... ongelukkig soek hy iets Oranje :p
 
Nee oukei, dan kan hy maar ry net wat hy wil, al is dit ook 'n helpmytrap. Ons het ouens soos hy nodig.

Vir wie skree jy dan Cappie?
 
Miepels said:
Nee oukei, dan kan hy maar ry net wat hy wil, al is dit ook 'n helpmytrap. Ons het ouens soos hy nodig.

Vir wie skree jy dan Cappie?

Nee ek skree vir enige iemand wat teen die Bloubulle speel...

en dan vir die Stormers.... ;D
 
Ja Cappie. Jy weet mos wats die verskil tussen die Stormers en 'n samoosa?
 
Top