Uitputtend maar lekker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gert_GS_650

Pack Dog
Joined
Aug 8, 2010
Messages
184
Reaction score
0
Location
Secund
Bike
Kawasaki KLR 650
Man . Dit was lekker . Kom nou net van 'n round trippie af van Secunda tot Vanderbijl as pillion op 'n GS 650 . Ek weet nie of dit net ek is nie maar my bene wou die heeltyd afwaai so ek moes knyp vir die dood so nou sit ek met effens seer moee bene . Enige raad ? ( bygese ons het so 140 km/h gecruise , nogals verbaas met die 650 hoor ) . Geen fotos nie jammer ( doh , my digicam se flatterys ... )
 
Gert - is die 'n ride report?

Indien wel, moet ek jou gelukwens maat - jy herdefinieer die woord 'bondigheid'...  :laughing4:

Lekker man.  :thumleft:
 
Heimer said:
Gert - is die 'n ride report?

Indien wel, moet ek jou gelukwens maat - jy herdefinieer die woord 'bondigheid'...  :laughing4:

Lekker man.  :thumleft:

Ek het gehoor dat Oom Jan Staal en SGB die woord "minimalisme" gebruik... en elke keer klink dit amper vir my soos n geloofs ding..... maar na die RR verstaan ek die woord heeltemal.. en ek moet se dis n nuwe vars manier.... I like  :thumleft:
 
JO GSA said:

Dis is een van die min ride reports wat ek sommer al 9 keer deurgelees het.  :)

As ek myself kry, dan scroll ek gou-gou boontoe en lees hom weer.
 
OK, 10 keer. Ek het hom nou net weer gelees.

EDIT. 11 Keer. Ek gaan nou unsubscribe uit die donnerse thread.
 
Heimer said:
OK, 10 keer. Ek het hom nou net weer gelees.

EDIT. 11 Keer. Ek gaan nou unsubscribe uit die donnerse thread.

Ek ook!! Een keer was genoeg :eek7:
 
Uitputtend maar lekker ........, klink soos my honeymoon 11 jaar gelede !  ;D
 
Eish, Gert, maar ons haal jou uit.

Koop daai KLE sommer dadelik. As jy self dryf sal jy baie meer tyd hê om mooi foudies ok nog te vat.

Ons soek 'n prenkie van die nuwe skoeter, soos in nou.

possible new scoot : https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=58939.0
 
Gert_GS_650 said:
possible new scoot : https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=58939.0

Doen dit!      :mwink:

(En onthou om 'n paar Rand oor te hou vir daardie batterye vir jou kamera  :thumleft: )
 
Top