alwyn_gs
Race Dog
Bietjie overdue, maar dis mal by die werk... maar ons Honeymoon RR
As iemand wil gaan loer na ons Trash the dress photoshoot:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=38045.860
En toe kom ons laat weg...
Michelle het so artikeltjie in kort geskryf... en dan baie foties...
Van rooi tapuit na grond pad suid
Michelle Engelbrecht
Van Eaton na Engelbrecht, van trou rok na MX boots in 24 uur, dit was die naweek in April toe alles verander en ons paaitjies een word. Die Sondag middag val ons in die pad vir wittebrood op die fiets natuurlik!
Die eerste stop Memel. Omdat ons so laat weggekom het, is aand ete op Villiers en ongelukkig donker pad na Memel. In die koue gearriveer, is die Hotel lekker warm en die vuur wat knetter in kagel, n koppie boere troos wag vir ons en n warm bed.