VANAAND IS DIE AAND (2440KM VIR N SKAAPKOP)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mark62

Race Dog
Joined
Feb 24, 2009
Messages
862
Reaction score
0
Location
Barrydale W.C.
Bike
Yamaha XT660
Jis
ek wens ek kan n goeie storie skryf...
ek het dit nog altyd gehaat om opstelle in skool te skryf :p
maar oom Jan se storie was so lekke om te lees ek sal maar probeer,
en met soveel foto,s as moontlik,
sodat ek nie baie hoef te skryf nie...

so die storie begin... in kort... ek haat skryf!!!
Kersdag 2010...
dik gevreet kla middag slapie gevat en verveeld...
toe klim ek ma op my bike en gaan kuier vir die ouens in Meiringspoort...
gehoor hulle kuier da die 26ste Desember...
ontmoet toe vir Bie en Rynet...
lees Two Jakes and a Jill in the Karoo dan hoef ek dit nie te skryf nie...
ek haat skryf of is dit nou tik ???
so my 1 dag  trippie word toe somer n week trippie...
lees ook A Wet New Yearsday in Verneukpan saam met Rynet....
dan hoef ek niks by te skryf nie...
behalwe en niemand weet dit nie... en nou gaan sy!!!
toe Rynet my gehelp het met my fiets in die modder het ek haar lekker vol modder gespat :imaposer:
ek wou haar maar net n bietjie vuil maak :imaposer:
en ek was toe teen daai tyd al so gatvol om a BMW optetel...
oja ek haat BMW,s ons kom later daar by...

TBC...



 
:imaposer: :imaposer: :imaposer: maar Mark jy is goed daarmee sien ek , ek geniet die RR al klaar  :thumleft:
 
Ek's beindruk Mark .Ek sien jy geleer om NIE ALLES IN GROOT LETTERS TE SKRYF NIE  :imaposer: , hoop jy het baie pragtige fotos van my maatjie Ruth Sunshine, en haar oulike nuwe XT 660 R  :3some::thumleft:

ons wag in spanning  :happy1:
 
Rynet said:
Ek's beindruk Mark .Ek sien jy geleer om NIE ALLES IN GROOT LETTERS TE SKRYF NIE  :imaposer: , hoop jy het baie pragtige fotos van my maatjie Ruth Sunshine, en haar oulike nuwe XT 660 R  :3some::thumleft:

ons wag in spanning  :happy1:
neemarksecapslockhetnievasgehaaknie
 
Gaan dit nog lank vat? Ek dog vanaand is die aand.
 
Ruth! Ruth-sunshine are you there?! Jong sy's ook weg, so dalk is dit nie 'n Kombi wat sy aandag aftrek nie.
 
:happy1:

Amper 'n blad vol kommentaar en hy het nog bykans fokollie geskryf...

Komaan Mark - Jy het 10 dae gery tot daar - sit darem net foto's op...
 
Wa was ek oja die roete na Williston om Skaapkop te gaan eet...  Ons skip ma die RR van Rynet saam met Mark George Baviaanskloof Jansenville om vir Bie te gaan kuier en die aand toe ek en Ruth ontmoet het... 
 
MARK660Z said:
Wa was ek oja die roete na Williston om Skaapkop te gaan eet...  Ons skip ma die RR van Rynet saam met Mark George Baviaanskloof Jansenville om vir Bie te gaan kuier en die aand toe ek en Ruth ontmoet het... 

Ons wil daarvan ook foto's sien.  >:D
 
Ok dag 1 die die 22ste April Darling na my huis om Ruth se carrier op te sit... wat ek by Geoff gekry het n dag voor ons vertrek net net toe die poskantoor toe maak om 5 sonder die rak het ek n probleem met haar rugsak kan sy nie ry nie en ek kan nie nog n 100kg! saam ry nie, joke net, sy travel darem lig. 8h die oggend gou gou carrier opsit en nuwe tyres Mitas Eo7 voor en agter. Gou gou raak toe 12h! sukkel met agter tyre en carrier gelukkig het ek klomp kombi parte en gebruik die starter busies as spacers. Gou stort dan ry ons. Kla gepak en als. Foooook! Ek stoot haar fiets uit en sien haar agter wiel is pap. Trek ma wees uit vervang agter tube gaan stort weer 12h30 ry ons nou hoe verstaan jy dit? Gelukkig ry ons net Rawsonville... 100km oor die berg na Trout Hide Away wat ookal die plek se naam was. Oja Ruth se broer Stephan ry saam om haar seker op te pas... Hmmmm vanaand is die aand wat ek ver van hom moet kamp! Hy ry voor hy ken mos die  pad en het n GPS. So paar km later op die grondpad kry ek vir ou Steve  van die pad af hy wil mos kyk wat ek met sy suster aanvang... Gelukkig darem nie afgrond toe nie net teen die wal in die sloot, wag laat ek hom gou help miskien kamp hy ver weg vanaand. Toe nie... sal ma wag tot hy snork. Vanaand is die aand... TBC...
 
Wat is die? n Verdomde series TBC...?  Skryf mater ons wag!  :patch:
 
Dit is of 'n vervolgverhaal, of gisteraand was die aand vir "iets" heel anders... ;D :biggrin: ;D
 
N paar foto,s by die kamp plek in Rawsonville...
 

Attachments

  • SAAPKOP WILLISTON 123 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 123 (Medium).jpg
    84.4 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 125 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 125 (Medium).jpg
    101.3 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 126 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 126 (Medium).jpg
    85.1 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 128 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 128 (Medium).jpg
    77.6 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 131 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 131 (Medium).jpg
    77.1 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 140 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 140 (Medium).jpg
    80.2 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 145 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 145 (Medium).jpg
    83.1 KB
Rawsonville
 

Attachments

  • SAAPKOP WILLISTON 136 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 136 (Medium).jpg
    102.5 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 135 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 135 (Medium).jpg
    135.7 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 141 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 141 (Medium).jpg
    119 KB
  • SAAPKOP WILLISTON 136 (Medium).jpg
    SAAPKOP WILLISTON 136 (Medium).jpg
    102.5 KB
Top